Page 1 of 1

Parking at Malelane

Posted: Sun Sep 21, 2008 7:24 pm
by Willie
I am flying my Thunderbird Microlight to Malelane this coming weekend and will need a place to park it for 3rd and 4th October. Who can help me? I am treating my softness at one of the Lodges for some Massage Therapy 8)

Re: Parking at Malelane

Posted: Mon Sep 22, 2008 7:49 pm
by KFA
Kom kuier 'n bietjie. Daar is dalk parking by riverside of MISKIEN by 'n vriend van my in Malelane. Craig Starker oh eight 2 492 5794 . Kyk in die tel boek onder riverside farms. Hulle is langs leopard creek. Vra vir deon of jacques of collin. Se Stefan Coetzee het jou gestuur. Cheers

Re: Parking at Malelane

Posted: Mon Sep 22, 2008 8:27 pm
by Willie
KFA wrote:Kom kuier 'n bietjie. Daar is dalk parking by riverside of MISKIEN by 'n vriend van my in Malelane. Craig Starker oh eight 2 492 5794 . Kyk in die tel boek onder riverside farms. Hulle is langs leopard creek. Vra vir deon of jacques of collin. Se Stefan Coetzee het jou gestuur. Cheers
Stefan my ou sterk maat. Sal lekker wees om jou weer te sien. Ons gaan eers Woensdag tot Vrydag Numbi toe. Sien ek jou daar? Dan is ons ingeboek by 'n plek met die naam Pestana Lodge. Watter baan gaan die beste vir ons wees? Sal ook graag wil sien wat maak jy nou alles met die Bushbaby Fabriek.

Re: Parking at Malelane

Posted: Mon Sep 22, 2008 10:51 pm
by KFA
Pestana se hek is oorkant Riverside se hek maar jy gaan vinniger vanaf FAMN by pestana kom omdat dit alles teerpad is. Riverside is baie groot en die lughawe is agter in die plaas amper by hectorspruit. Malelane sal eerste keuse wees. Ek gaan probeer vir NUMBI. Ek mis dit gewoonlik nie. Hierdie jaar is die werk net 'n bietjie rof. Sal seker Vrydag oor vlieg soontoe.