Page 1 of 1
Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Thu Aug 21, 2008 6:44 am
by bosbok
Baie geluk met jou 40 ste verjaarsdag Bennie. Geniet die dag !

Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Thu Aug 21, 2008 7:22 am
by ZS-NEL
Happy Birthday Bennie

Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Thu Aug 21, 2008 7:29 pm
by Boet
Lekker verjaar ou Benna, mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met Liefde, vreugde, voorspoed en spotless gesondheid....... 40? Maar jy word mos nou groot jong!

Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Thu Aug 21, 2008 8:11 pm
by Bennie Vorster
Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Thu Aug 21, 2008 9:18 pm
by bluesmancoops
happy birthday bennie
Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Fri Aug 22, 2008 7:31 am
by The Agent
Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Fri Aug 22, 2008 3:56 pm
by THI
Oepsa...
Baie geluk. Seën en voorspoed met die komende jaar.
Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Sun Aug 24, 2008 9:19 pm
by Sukkelaar
Liewer laat as nooit
Baie geluk mag daar nog vele geskenkies in die toekoms wees
Sukkelaar
Re: Verjaarsdag- Bennie Vorster
Posted: Wed Aug 27, 2008 3:31 pm
by Smiley
Hello Bennie
Baie geluk!!!
Ek het ook so een gehad toe ek 5 jaar oud was.....
