Page 1 of 2

Boet

Posted: Sat May 03, 2008 9:58 pm
by Bennie Vorster
Boet , dit lyk my jy raak met die jare saam al hoe jonger.

As jy so aan hou sal ons jou binne kort Boetie moet noem. :twisted:

Re: Boet

Posted: Sat May 03, 2008 10:04 pm
by Boet
Jaaaaa Benna, op n tyd was ek JONK en MOOI. Nou is ek nog net "EN".













As jy lank genoeg lewe, sal jy OUD raak.

Re: Boet

Posted: Sat May 03, 2008 10:06 pm
by Boet
Net si vir die interessantheid. My avatar foudie is geneem in 1971, die jaar toe ek begin leer het om te vlieg. 16. Waas my dae. Om van my NAGTE nie eers te praat nie!! :shock: vhpy

Re: Boet

Posted: Sun May 04, 2008 9:47 am
by Bennie Vorster
Gelukig is mens net so oud soos jy voel.................................. nou nie dat ek al sal weet op my jeugdige ouderdom nie. :wink:
:wink: :wink:

Dit lyk wel asof ek egter op 'n paar jaar se vlieg uit gemis het. :? :? :?

Re: Boet

Posted: Sun May 04, 2008 9:50 am
by Gyronaut
Ek dog mens is net so oud soos die vrou wat jy voel!? :shock: vhpy (^^)

Re: Boet

Posted: Sun May 04, 2008 9:22 pm
by swiftprop
Boetie
As ons kyk na 'n paar van jou passasiers en nav die vorige stelling kan jy glad nie te oud wees nie! :lol: :lol:

Re: Boet

Posted: Mon May 05, 2008 7:27 pm
by Boet
Soos die outjie??? :wink:

Re: Boet

Posted: Mon May 05, 2008 9:47 pm
by priester
Van links na regs: The beauty and the beast :oops:

Re: Boet

Posted: Tue May 06, 2008 1:15 pm
by Gyronaut
Nee Bliksem, wat steek jy onder daai baatjie weg?!?

Hoekom kry ek net grys omies wat wil saamvlieg??

Gotta change my strategy... Gaan ook 'n opgerolde rugbykous in my onnerbroek indruk soos Boet en kyk of dit help. :o

Re: Boet - DIT WERK!

Posted: Tue May 06, 2008 1:32 pm
by Gyronaut
Kan jy glo dit het gewerk !!??

Dankie Boet, ek skuld jou!

:o

Re: Boet

Posted: Wed May 07, 2008 8:01 pm
by The Agent
My errie kry dit nie reg nie, maar eks tervrede met die wat saam ry.

The Scribe herself.

Re: Boet

Posted: Thu May 08, 2008 10:41 pm
by Bennie Vorster
Aag julle groot praaters, enige iemand kan sien dat daardie fotos ge ''Photo Shop'' is. :twisted:

Re: Boet

Posted: Fri May 09, 2008 9:33 pm
by Duck Rogers
Boetie, is sy al weg Ingeland toe?

Re: Boet

Posted: Sun May 11, 2008 9:21 pm
by Gyronaut
Maybe he be in mud island.... just want you to know that not even I am good enough at photoshop to do this.

Re: Boet

Posted: Mon May 12, 2008 7:35 pm
by Boet
($$) ($$) ($$) ($$) :mrgreen: :mrgreen: jaaaaaaaaa, julle is sommer jaloers. Kry vir jou n errie sodat sy langs jou kan sit. Dit is meer persoonlik, en dan hoef sy nie in jou gatkant te sit en vaskyk nie. :lol: :lol: :lol: :lol: