Page 1 of 1
?
Posted: Fri Apr 25, 2008 9:16 pm
by Boet
?

Re: ?
Posted: Sat Apr 26, 2008 12:19 am
by grostek
Very very nice boet.
Kind regards,
Gunter Rostek
Re: ?
Posted: Sun Apr 27, 2008 12:03 pm
by The Agent
Boet dit kan n wen foto wees ou maat.
Hoop dis mooi groot in fokus en genoeg van daai pixel goed.
Re: ?
Posted: Sun Apr 27, 2008 12:09 pm
by John Boucher
Photo editing software?
Is daar ooit sulke mooi blou platwater damme in jou wereld boet? Jy sal vir Scully Levin mos nou laat bekommerd raak....

Re: ?
Posted: Sun Apr 27, 2008 3:22 pm
by swiftprop
Goeie foto Boet! Is dit ZS UHA? En waar's die floats?
Groete
Andre
Re: ?
Posted: Tue Apr 29, 2008 8:59 pm
by Boet
Jaa, die foudie is getoor, en ge-bewater, want dit reen mos nie bra baie hier nie. In die oorspronklike weergawe is daar net goudgeel stof onner die wiels, so Oom Scullie hoefie te worrie nie. Dankie virrie mooi kompilemint, maar ek het gevliee, en ou Nick het die foutoutjie met sy electronik mikendruk geneem. Ma ek sal vir hom vertel jy dink dis n mooie. Dankie.

Re: ?
Posted: Tue Apr 29, 2008 9:01 pm
by Boet
Ma uha HET mos flouts ook aan. Ka jy dannie sienie. As jy sy whiels innie water gooi da flout hulle??

Re: ?
Posted: Tue Apr 29, 2008 10:03 pm
by John Boucher
10 uit 10 Boet.....

Re: ?
Posted: Sat May 03, 2008 10:10 pm
by Boet
Terwyl ek nou so lekker sit en speel..........