Page 1 of 2
Softness...
Posted: Sat Feb 02, 2008 8:44 pm
by Boet
Took this Softness for a flip this afternoon. 1st time up in a small aerie, and she loved it. Was a bit scared tho. Me or my Aerie? I dont know. Name is Mare. From Van Rhynsdorp. Mmmmmm. Verry purtty indeed. :D
Posted: Sun Feb 03, 2008 1:58 am
by Cloud Warrior
Ummm isn't there a law against this kind of thing Boet?

Posted: Sun Feb 03, 2008 2:22 am
by grostek
Hi Boet,
Is dit nie familie van jou?
Greetings
Gunter
Posted: Sun Feb 03, 2008 7:52 am
by The Agent
Mooi man die errie en die girl die res praat ons nie van nie.
Mooi een oudste.
Hoop jy gaan n plan maak om by die golf dag op te daag.
Posted: Sun Feb 03, 2008 5:27 pm
by swiftprop

Boet as jy jou sukses resep met die meisies verkoop kan jy baie geld maak!!
Posted: Sun Feb 03, 2008 6:56 pm
by Boet
Dis my dogters se maatjies!! :D
Posted: Mon Feb 04, 2008 6:38 am
by Aerosan
Boet wrote:Dis my dogters se maatjies!! :D
Ek het ook twee dogters en sal presies die selfde verskoning gebruik

Posted: Mon Feb 04, 2008 7:32 am
by nicow
Glad nie sleg nie!!
my oom
Posted: Mon Feb 04, 2008 4:42 pm
by kraaines
i just hate photoshop,,
nou waar is die geheim..

Posted: Mon Feb 04, 2008 4:45 pm
by Gadget
Boet, ek hoop nie sy het daai vlerk gekrap met die selfoon en jeans nie. Die vroumens goed kan baie onverantwoordelik wees met ons geliefdes...

Posted: Mon Feb 04, 2008 9:45 pm
by Leprachaun
Hi Boet , as the good old Shakespere would say ,
" a rose by any other name still smells the same " - youalways seem to find the nice birds (poppies ) near the planes , Pragtig ne , was ek maar.....
Hoe lyk die jaar vir die blomme ??
Leprachaun
Posted: Tue Feb 05, 2008 9:24 pm
by Boet
Nog te vroeg om enigeiets oor blomme vir vanjaar te voorspel. Hang maar af van die reenval. Die laaste 2 jaar was BAIE mooi. Wil jy kom kyk?

Posted: Tue Feb 05, 2008 9:58 pm
by FAWGie
Come on Boet...more pics....don't hold out on us....

Posted: Wed Feb 06, 2008 8:59 am
by Leprachaun
Hi Boet a paarjaar terug het ek en die ou bergheks gaan kyk en dit was wonnerlik, met n Taildragger as jy n groundloop doen is dit "DOUGHNUTS IN THE DAISIES" ???
eK WIL DIT GRAAG WEER DOEN , SAL JY ASSEBLIEF ON OP HOOGTE HOU VAN WANNER BESTE TYD IS ,
Die bergheks kom uit n familie vlieeniere , tans doen sy haar konversion , na n electrolx , nie meer die gewone besem , sien julle
Leprachaun .
Posted: Wed Feb 06, 2008 12:57 pm
by nicow
Leprachaun-Jy moet nie die bergheks so bederf nie-die besem het mos gewerk(Transport is transport).