Page 1 of 1
Hilux starter for Lyc 0320
Posted: Sun Dec 09, 2007 9:26 pm
by Boet
Removed Delco Remy boat ancor underpowered piece of crap, and fitted this unit by Nippondenso. Starter is from `84 - `85 Hilux 1600. This unit has given me trouble-free service for many years now. Got the plan for the starter-motor bracket from Sport Aviation mag. :D :D :D
Posted: Mon Dec 10, 2007 6:01 am
by The Agent
Sien daar is effe te veel washers op die een bout, kon jy nie die regte lengte kry nie?
Mooi een Boet BTW dis n joke vidi wat dink ek is nasty.
Posted: Mon Dec 10, 2007 10:48 pm
by Chunky
n Boer maak a plan he......
Posted: Tue Dec 11, 2007 6:31 am
by Boet
Oom Agent, jaaaa daar is n paar wastertjies op. Dis n odd size boutjie, en ek kon nerens die regte lengte kry nie. Maar dit het darem vir die laaste 15 jaar of so daar gesit, en die errie elke keer gestart.
