Page 1 of 1
Eish Oom Boet
Posted: Wed Sep 05, 2007 7:48 pm
by Kalahari rat
Eish Oom het nogal mooi vertoon op die TV saam met die Softness.
JOU OU DOORING :D :D :D :D

Posted: Wed Sep 05, 2007 8:15 pm
by GR8-DAD
Ek't nou gedink Loeries gaan die koerante maak oor sy aeries en sy eie Oom, maar nee, blommetjies en windpompe...nta
Eish Oom Boet
Posted: Wed Sep 05, 2007 8:18 pm
by John Young
Kalahari rat wrote:JOU OU "DRG"
Ja,
Dit was op 'n tyd -
KONING van die DOORING.
Just badly abbreviated now.
Regards
John ZU-CIB
Posted: Wed Sep 05, 2007 10:02 pm
by AndyCAP
Hey! NOU is Boet Famous!! Toe hulle van Loeriesfontein begin praat, het my ore gespits! wragtag toe is die groot doring toe op die kassie! En dit met 'n PRAGTIGE girl daarby! Hoop daai vlug was lank en lekker Boet!
Wel gedaan! Bosbaba koning vannie Namakwalanners.
Nou net een vraag - watse ding is n 'boustel' - kan toggie seker n kit weesie of hoe?!
Posted: Wed Sep 05, 2007 11:08 pm
by RV4ker (RIP)
Posted: Thu Sep 06, 2007 8:13 am
by AndyCAP
Hey RV & RV4ker
Boet het vir julle gelieg!

- hy het eers gister julle frame vir powder coating kaapstad toe gestuur - 'strue hyt so oppie kassie gese!

Posted: Thu Sep 06, 2007 9:45 am
by Massimo
Yes it was quite a surprise to see Boet on TV.
Well done, maybe good for sales :D
Posted: Thu Sep 06, 2007 2:04 pm
by Hot Stuff
Excellent Boet, you look good on camera
Eish oom Boet
Posted: Thu Sep 06, 2007 6:32 pm
by bosbok
Dit was pragtig gewees!! En die vliegtuie was ook bakgat!!
Boet ek moet toegee dat jy die mooiste blonde aerrie mech het wat ek nog ooit gesien het!!Ek gaan nog laaaank jaloers wees!!!
Hoe lyk dit met n "fly-inn" by Loeriesfontein??!!
Eish oom boet
Posted: Thu Sep 06, 2007 6:35 pm
by bosbok
Terloops,waar in Natal is Loeriesfontein?En watter een was BOET??!!!(gelukkig is ek op n mediese skema)!!