Page 1 of 1

Box (Joke)

Posted: Wed Aug 15, 2007 7:27 am
by The Agent
Jannie gaan na sy pa en gaan sit langs hom met so 'n bekommerde uitdrukking op sy gesig. "Pa?", vra hy, "wat's 'n doos?" Pa proes in sy koffie. "Man ou seun..." seg hy, terwyl hy die koffie uit sy skoot uit opvee, "gaan kyk daar in pa se hangkas Dan bring jy daar vir my 'n Loslyf" seg hy. Jannie hol 'n kakspoed kamer toe en is spoedig terug met die betrokke glanstydskrif in die hand. Sy pa loer so na hom uit die hoek van sy oog en sê "blaai daar na bladsy 32 toe". Jannie maak so. Dis 'n foto van 'n dame in al haar glorie, met 2 sterretjies Bo en 1 sterretjie onder, op die strategiese plekke. "Nou sien jy daai sterretjie daar onder?" vra pa. Jannie knik sy kop. "Nou die ou wat daai sterretjie daar gesit het, hy's 'n doos! .

Posted: Wed Aug 15, 2007 7:35 am
by Arnulf
Agent wrote:
Dan bring jy daar vir my 'n Loslyf"
Eintlik was dit n Scope met die sterretjies. Maar die jonger generasie sal nie weet wat n Scope is. Sterretjies en al.

Stars...

Posted: Wed Aug 15, 2007 10:48 am
by John Boucher
Oh my Lord.....

Somebody who read Scope!!!!!

How about Personality?

Old bull and young bull walking down a farm road.... Young bull says to old bull - See those young cows in yonder field... Lets jump over the fence and quickly screw them all!!!!!!! Old bull replies - no my boy, lets walk calmly to yonder open farm gate and we can screw them one by one at leisure!

BAD NAV