Page 1 of 1

Windpomp

Posted: Tue Aug 07, 2007 2:00 pm
by Bacardi
Nou weet ek hoekom Boet sy erries by Loeriesfontein bou. Daar is 'n windpompmuseum waar hy baie van sy spares kry :)

Posted: Tue Aug 07, 2007 3:53 pm
by nicow
Vlieg hulle ook soos die wind waai?
Nico
ZU-AWA