Page 1 of 1

What frequency??

Posted: Mon May 21, 2007 3:53 pm
by Ou Man
Vir die lokale manne in die Wes Kaap. Ek vlieg 5 myl Wes van Malmesbury. Onder 1500 vt (QNH) is ek op 124.8 MHz.(TIBA). Vanaf FL 45 tot FL 115 is ek 119.7 MHz.(Kaapstad) Vanaf FL 120 tot FL195 is ek op 122.5 MHz.(Langebaanweg). Die vraag is nou, op wat moet ek wees tussen 1500 vt en FL 45. Is dit 126.5 MHz en rapporteer as FL???

Posted: Mon May 21, 2007 5:12 pm
by RV4ker (RIP)
Yip. Is nie n local nie, maar dit lyk vir my so. As 126.50 nie terug kom nie dan sou ek "blind broadcast", maar ek neem aan dat hulle beman sou wees geduurend daglig en sal jou radio hulle opvang. Ek het in verlede opvangs proebleme gehad met 126.50, maar baie baie verder oos (oor FAVW).

PS
Guys do yourself a favour and have a look at the airspace Ou Man is referring to. It :shock: :shock: :shock: :shock: got plenty layers...

Posted: Mon May 28, 2007 3:13 pm
by Ou Man
Thanx RV
Lyk my die local manne weet nie wat die antwoord is nie??? :oops: :lol:

Posted: Mon May 28, 2007 3:42 pm
by Morph
Dag se

as jy onder 1500ft (AGL) flieg is dit 124.8. Bo dit en onder 4500ft 126.5.

Gert het hierdie einste onderwerp deeglik bespreek hier http://microlighters.co.za/viewtopic.php?t=4259

Posted: Tue May 29, 2007 11:18 am
by gertcoetzee
as jy onder 1500ft (AGL) flieg is dit 124.8. Bo dit en onder 4500ft 126.5.
nee
Ek vlieg 5 myl Wes van Malmesbury.

5 myl wes van Malmesbury is jy steeds in die Special Rules Area onder die TMA. Of die TMA hier begin by 4500 or 8500 is debatteerbaar. Volgens die (elektroniese) kaart, is dit 4500, maar volgens die gedrukte kaart en die se sleutel , onder aan die kaart, is die TMA "E" hier geldig, en is dit 8500. Ek het dit nog altyd as 8500 geneem.

Hoe dit ook al sy, onder the TMA geld die special rules, en is die frekwensie 124.8. Die TIBA 126.5 geld net buite special rules area, en dan bo 1500.

Teoreties sou jy bo FL120 in FAR45B gewees het, sou jy nog asem kon haal.

Sien prentjie "malmes" - die elektroniese weergawe, waarvolgens jy in TMA "B" sou wees in teenstelling met "malmesprint" en "malmes2" wat aandui dat jy in TMA "E" sou wees.

Anyone know where one can seek clarity?