Page 1 of 2
Boet
Posted: Wed May 09, 2007 11:35 am
by Bennie Vorster
Posted: Wed May 09, 2007 7:10 pm
by Boet
Ja. :D :D :D :D
Posted: Wed May 09, 2007 7:27 pm
by Boet
Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Posted: Wed May 09, 2007 8:29 pm
by Bennie Vorster
Boet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Toemaar Boet ek weet hoe voel jy na almal so op my gepik het die week.

Maar ek het besluit om te bly en hulle al hulle hel te gee.

Posted: Wed May 09, 2007 9:17 pm
by Boet
Vlie jou errie al. Ek het n Volla uit daai geel errie gehaal....... het nou n splinternuwe 582 in.
Posted: Wed May 09, 2007 10:45 pm
by Duck Rogers
Boet wrote:Vlie jou errie al. Ek het n Volla uit daai geel errie gehaal....... het nou n splinternuwe 582 in.
Benna, hier's jou kans! Boet het 'n volla enjin vir jou, maak gou

Posted: Wed May 09, 2007 10:47 pm
by Duck Rogers
Boet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede

Posted: Thu May 10, 2007 6:52 am
by Bennie Vorster
Posted: Thu May 10, 2007 7:16 am
by GR8-DAD
Duck Rogers wrote:
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede

H'mmm, en dit het jou toe nogal Jimpel gemaak....

As jy vandag daarna kyk kry jy nie eens 'n glinster in jou oog nie

nog minder 'n gevoel in jou onderlyf, maar dit is as gevolg van jou ouderdom Oom eend

Posted: Thu May 10, 2007 7:38 am
by nicow
Vra jou apteker vir 'n piletjie,dit laat glo ooms weer lewe kry in die onderlyf.
Posted: Thu May 10, 2007 8:04 am
by Bacardi
Posted: Thu May 10, 2007 8:18 am
by Tailspin
nicow wrote:Vra jou apteker vir 'n piletjie,dit laat glo ooms weer lewe kry in die onderlyf.
Actually the pilletjie is rather used at his age so he cannot roll over in his sleep and fall outa bed
Smile Boet the world will wonder what you been upto.
Quack-up, you old f@rt
Posted: Thu May 10, 2007 8:44 am
by John Young
Posted: Thu May 10, 2007 11:31 am
by Bacchus
[/quote]
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede

[/quote]
Die laaitie vra sy pa eendag: " Pa, wat is n doos?"
Pa se:" Bring gou vir pa die scope"
Hy maak hom oop op die middelblad an wys sy seun die prentjie en se:" Seun, sien jy daai drie sterretjies op die meisie se foto?"
"Ja, Pa!"
Pa se:" Nou die ou wat daai drie sterretjies daar geverf het.......DIS nou vir jou n doos!"
Can see your "mug" again
Posted: Thu May 10, 2007 11:56 am
by John Young
Hey Boet,
Can see your "mug" again - nice one.
Regards
John ZU-CIB