Page 1 of 1
Homebuilt microlight trike
Posted: Fri Mar 23, 2007 2:37 pm
by hennie1
Hi
Enige iemand self a microlight trike gebou? Waar kry jy Planne, Is dit goedkoper of nie.
Dankie
Hennie
Posted: Sat Mar 24, 2007 4:47 am
by FAWGie
contact Captain Biggles......you can buy trikes in kit form and self assemble....
Posted: Sun Mar 25, 2007 11:24 am
by The Agent
Please do not try and reinvent the wheel.
Te veel manne het al reeds seer gekry.
Posted: Sun Mar 25, 2007 11:33 pm
by RV4ker (RIP)
Fawgie
Some more info on the kit trikes would be interesting.
PS
How bout some more info and maybe a couple pics Capt Bling Bling

Posted: Fri Jun 29, 2007 1:57 pm
by Quentin Ferreira
Enige spesifieke kit wat jy wil bou??? of maar net n trike??
Quentin Ferreira
ZU-ATP
Newcastle
Posted: Fri Jun 29, 2007 7:18 pm
by Arnulf
Praat met vliegvark. Hy het 'n trike self gebou.
Posted: Fri Jul 27, 2007 10:25 am
by Miskiet
Hi Henni,
Hier is trike planne vir 'n weight shift trike wat BCAR goedgekeur is (Manfred se Raptor is deur die proses -Onder korreksie) Dit beteken die trike is baie veilig as jy die planne getrou navolg.
Hy gebruik 'n BMW motorfiets engine of die immergewilde Rotax's
www.huntwing.co.uk
Posted: Fri Jul 27, 2007 10:35 am
by Henni
Hi Miskiet,
Dankie, maar net vir die rekord: Hennie1 soek vir planne. Henni is 'n groot 3-axis entoesias al gebruik my huidige een baie aanloop. Niks fout met 'n trike nie, het baie voordele, maar nie vir my nie.
Eendag as ek mooi groot is miskien 'n Rans-S12 soos Rudi s'n of 'n Raven soos Johann Froneman s'n of so iets...
Groete,
Henni