KRISMISVADER SE BRIEFIE
Liewe vader Krismis
U sal seker verbaas wees om `n brief van my te ontvang op 26 Desember.
Dit is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente nie, maar om `n paar dinge op te klaar oor wat gisteraand en vroeer in die jaar gebeur het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir `n fiets, elektiese trein, rolskaatse en `n rugby trui.
Ek het die hele jaar baie hard gestudeer. Ek was nie net eerste in my klas nie, maar ek het ook die beste punte in die skool behaal.
Ek lieg nie vir jou nie.
Daar was niemand in ons buurt wat hulle beter gedra het as ek nie. Ek het vir my ouers,broers,susters, my vriende, ons bure en hulle kinders takies verrig.
Ek het selfs ou tannies oor die straat gehelp.
Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
Wat de fok het jou besiel om vir my `n eenvoudige fokken fluitjie, `n yo-yo en `n paar vaal sokkies te los na my mooi brief aan jou?
Wat de bliksem het jy gedink, jou vet vark, dat jy my vir `n bobbejaan gevat het die hele donnerse jaar om bogenoemde kak onder die boom te los.
Asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein kak oorkant die straat so veel presente dat hy skaars in sy fokken huis daarmee kan inkom.
Laat ek jou waarsku. Moenie volgende jaar probeer om met jou vet gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok.
Ek sal jou fokken bokke met my pa se rollie in hul moer skiet sodat jy moet terug loop na die Noordpool soos wat ek nou moet doen aangesien ek nie `n fokken ryding het nie.
Jou moer vader krismis.
Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan wees.
Groete se gat.
ps: Ek weet waar jy bly!
Xmas Wish List
- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Xmas Wish List
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests