Page 1 of 1

Airmagic PTT problem

Posted: Tue Jan 18, 2022 1:17 pm
by Happyfeet
Ek Wil net gou by di kundige mense hier hoor.
Vertex 220 met airmagic system, alles het goed gewerk eendag.. Volgende dag toe werk my PTT ni..

Downward spiral, nou het ek transmission problem van Dan hoor mense my en Dan hoor hule net mooi fokol..

Wat is di oplossing hier..

Dis n volledige airmagic set met v rabbit en headsets..
Dis ni jou gewone chatterbox ni maar dis di duur system van airmagic waar jy basies Al's met di intercom Kan doen van cell foon oproepe tot music luster..

As daar enige iemand daarbuite is, wat AL selfde probleem gehad het wat n oplossing het tot di nagmerrie laat asb van jule hoor..

PTT replace, werk nog steeds ni as jy dit druk op te transmit.. Ek is verby gatvol gesukkel..

Re: Airmagic PTT problem

Posted: Thu Jan 27, 2022 4:52 pm
by kloot piloot
Kontak vir Gavin op zero82 eight98 two145. Hy het die produk oorgeneem by vorige vervaardigerbe behoort jou te kan help.
Sterkte! Hoop jy kom reg.