Page 1 of 1

Wnc instructor renewal

Posted: Tue Aug 25, 2020 9:22 pm
by Happyfeet
Dagse se mense..

Kan ek asb di regte info kry op di volgende gebied..

My wmc instructors verval vroeg volgende jaar..
Ek werk tans oorsee en is ni seker of ek terug sal wees om dit te hernu.. ek lei glad ni meer op al vor jare ni,so ek hou net lisensie wettig..

My vraag..
Vir hoelank mag n wmc instrutors lic verval voordat jy airlaw mut skryf..
En as dit wel verval het wat is die vereiste met vlieg ure?