Page 4 of 6

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Sun Sep 17, 2017 2:03 pm
by wackomedic911
Im also gona chime in.
I love this forum, I learnt so much here, I love trolling trough the vids and stuff, its what motivated me when the exams got me down, it drove me to finish and get flying my own trike!
I love the depth of information!
But even in the year or so I have been active its been constantly decreasing.
It would be awesome if we can get all they fly inns, or even just day trips etc posted, for me flying is a social thing, meeting other guys, having a chat and a laugh, and flying away together!
What can we do to liven up the group again?

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Sun Sep 17, 2017 5:27 pm
by ME 109
Still here..
This is where I learned a heck of a lot!
Eerste keer oor die Outeniqua bergreeks gevlieg verlede week, vir my die hoogtepunt van my microlighting. Mens kan net sulke oomblikke behoorlik deel op die forum.
Let us light the fire again!

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Sep 18, 2017 10:01 am
by nicow
ME 109 wrote:
Sun Sep 17, 2017 5:27 pm
Still here..
This is where I learned a heck of a lot!
Eerste keer oor die Outeniqua bergreeks gevlieg verlede week, vir my die hoogtepunt van my microlighting. Mens kan net sulke oomblikke behoorlik deel op die forum.
Let us light the fire again!
Andries,skryf vir ons jou storie,ons wil ook weet hoe dit voel om oor daai berge te vlieg...

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Sep 18, 2017 5:21 pm
by Bundy
Sal ook graag wil lees..... (^^)

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Sep 18, 2017 7:46 pm
by Cacofonix
:lol: and here i think i was going to be in time for the springs brekkie :lol: :lol: :lol: i will also now visit this group again ##

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Sep 20, 2017 10:22 am
by alanmack
Eish ---- relax we just have more options!

Remember the party line --- then came telephone books & the YP on the coffee table at the front door --- then came the brick cell phones ---
now phones are smart and chat has taken over..... That's the story!!!

The good news is that this is a blog with many bloggers - the chit chat will go to WhatsApp etc on phones (it is an awesome spot for it) but if you want to share more than chirp - then this is the place. Let me elaborate --- if you say "Good Morning" --- you need not keep the message but if you want to share something on an engine failure, then short messaging sites are not the place.

Same with other media - > microlight pilots prefer printed paper magazines -> They want to feel the story!

Did you know that less than half of microlight pilots open e-mail that is clearly marked as aviation related.

I think that we are all still here to share stories - all that has happened is that the chirp has moved to chat groups.

Have fun and fly safe.

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Sep 20, 2017 3:47 pm
by Playboy
Still here....flying nothing at the moment :(

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Fri Sep 22, 2017 1:25 am
by ME 109
nicow wrote:
Mon Sep 18, 2017 10:01 am
ME 109 wrote:
Sun Sep 17, 2017 5:27 pm
Still here..
This is where I learned a heck of a lot!
Eerste keer oor die Outeniqua bergreeks gevlieg verlede week, vir my die hoogtepunt van my microlighting. Mens kan net sulke oomblikke behoorlik deel op die forum.
Let us light the fire again!
Andries,skryf vir ons jou storie,ons wil ook weet hoe dit voel om oor daai berge te vlieg...
Nico, sulke vlugte is vir die Potties patrollie wat gereeld Africa Cup toe vlieg, niks nuuts nie vhpy (^^)
Maar vir my was dit nogal intimiderend. Maande lank, met elke vlug van Rheenendal, as ek opstyg, kyk ek vas in die monster :shock: Onmiddelik dan, 180 grade draai, gewone circuit, sraight Knysna heads en Buffelsbaai toe :oops: So bou die ding maar in mens se kop....daai Berg....
Ek beplan al lank, bou moed op, dan kos dit net een aanmerking soos bergwind, geen plek vir engine out, as jy daar val kry mense jou nooit :shock: :shock: ....dan stel ek maar uit en maak nog planne.
Maar, soos al die ou manne weet, challenge bly n challenge! Dit vreet aan jou, en nie te lank of dit is nou of nooit.
Gelukkig is ou Kallie by, ook nooit oor die berg gevlieg nie, en die ding pla hom ook :lol: 2 Aquillas in formasie is beter as een (-)
Die oggend is pre-flight gedoen soos nog nooit van tevore...met weer wat pragtig saamspeel.
Ons styg toe op, klim na 6000ft wat nodig is om veilig oor te vlieg. Ons route van Rheenendal, al langs die voet van die berg na Sedgefield/Bergplaas, toe is dit tyd.
Outeniqua is n monster, for sure! Soos ons nader kom, voel dit of die klowe jou insuig, en die kranse jou nader trek. Hou Rotax, hou!! (-)
Ek monitor die engine temps, RPM, hoogte, rigting en radio meer as wat nodig is, en so kort kort, loer ek skelm na die hang bolt! :lol:
En skielik is ons oor die hoogste deel met die Langkloof vallei ver onder ons. Verligting! Ons spiral af na Morne Jonker se private strip op sy plaas en land met een van my beste short field landings ooit. Seker adrenalien :lol: Morne was instrumenteel in moed inpraat en tips gee met die beste roete en weer kondisies. (^^)
Die terugvlug was sonder probleme, effense antiklimaks.
Onvergeetlik! Daai gevoel van coqueror is priceless.
What did I learn from this experience?
1) Never let negative talk be a limiting factor in achieving your goals
2) Apply what you have learnt during your many hours of training. No shortcuts!
3) Trust your machine.
4) Plan
5) Respect nature
6) Always enjoy yourself when you strap your aircraft to your backside :lol:

I am currently writing this, 200km into the ocean from Rio de Janeiro, and this is the true beauty of this forum. Whatsapp will simply not cut it!
I can escape to my favourite companions (^^)
I will post photos to compliment the story as soon as I am back home. (^^) (^^)

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Fri Sep 22, 2017 6:21 am
by Bundy
Ag so lekker Andries! (!!)

I salute your determination and successful conquest of your challenge... (^^)

Thanks for sharing Bumblebee. (^^)

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Fri Sep 22, 2017 12:40 pm
by ME 109
Thanks Alan,
Come visit, three Aquillas crossing will be even better!

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Sat Sep 23, 2017 2:01 pm
by Wingover1
Nice storie Andries. Ek hoop dit inspireer n paar manne om hulle trikes uit te trek en af te stof. Ek is bevooreg om ook in n Berge area te vlieg. Ek moes ook maar moet bymekaar skraap om die eerste keer met my Windlass 503 Thaba toe te vlieg oor die Berg Van Winde en later met ons Kroon na Margate trip ook met die 503 oor Die Drakensberge met my petite lyfie en al. Ek het laas week terug gevlieg van Klerskdorp af oor die Magalies en toe oor die Swartwipensbokfonteinberg. Ek dink altyd aan my Pa se vliegstorie van wanneer hulle in die 70"s in Suidwes gaan jag het van Klerksdorp af met sy Cherokee 6 , dan het hy altyd vertel van hoe die engine begin growwer klink daar oor die Khalahari, sal kyk of ek n foto wat ek nog van sy Cherokee 6 het kan oplaai. Lekker en Veilig Vlieg

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Sat Sep 23, 2017 2:50 pm
by Wingover1
Error

Invalid file extension: Cherokee.docx

I have tried all the tricks to resize this foto and this message keeps on coming up.

Ek kan nou met redelike sekerheid sê dat ek n baie goeie idee het hoekom Whatsup so populêr geword het want dit is baie "user friendly". Ek dink tog die IT ouens kan n meer "user friendly" manier kry om fotos op te laai. "copy and paste" werk nogal vir my. Ek is seker daar is baie manne wat voel soos ek nou, na al die gesukkel om n foto saam met n storie of n VFR Flight Plan op te laai dan delete jy maar eerder voor jy die blik$%#@e rekenaar AANRAND :evil:

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Sun Sep 24, 2017 10:25 pm
by ME 109
Wingover1 wrote:
Sat Sep 23, 2017 2:01 pm
Nice storie Andries. Ek hoop dit inspireer n paar manne om hulle trikes uit te trek en af te stof. Ek is bevooreg om ook in n Berge area te vlieg. Ek moes ook maar moet bymekaar skraap om die eerste keer met my Windlass 503 Thaba toe te vlieg oor die Berg Van Winde en later met ons Kroon na Margate trip ook met die 503 oor Die Drakensberge met my petite lyfie en al. Ek het laas week terug gevlieg van Klerskdorp af oor die Magalies en toe oor die Swartwipensbokfonteinberg. Ek dink altyd aan my Pa se vliegstorie van wanneer hulle in die 70"s in Suidwes gaan jag het van Klerksdorp af met sy Cherokee 6 , dan het hy altyd vertel van hoe die engine begin growwer klink daar oor die Khalahari, sal kyk of ek n foto wat ek nog van sy Cherokee 6 het kan oplaai. Lekker en Veilig Vlieg
Ek deel jou gevoel met die berge! Hoop ons kan mekaar erens raakloop in die toekoms. (^^) Veilig vlieg.

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:30 am
by nicow
Dankie vir die storie,dis lekker om van jou vlieg-ervarings te lees.

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:34 am
by wackomedic911
stem saam met oom Nico, sulke stories lat ons jong pilots (in ure ek bedoel) droom van adventure! Baie dankie! dis vir my vreeslik lekker om sulke goed te lees!
Nou, waar is al die fotos en videos van die africa cup? was dit net die potties crew wat daar was of wat?