Page 1 of 1

Op soek na Oom Basie van Aeroden

Posted: Thu Feb 23, 2017 10:12 pm
by strobelight
Hi Almal

Ek is op soek na Oom Basie wat opleiding by Aeroden gegee het se kontak nommers asb. Julle kan dit na my Sel stuur 0825505443

Baie dankie

Re: Op soek na Oom Basie van Aeroden

Posted: Fri Feb 24, 2017 5:28 pm
by John.com
PM sent

Re: Op soek na Oom Basie van Aeroden

Posted: Wed Mar 01, 2017 1:24 pm
by Triker
Is he still at Aeroden?

Re: Op soek na Oom Basie van Aeroden

Posted: Fri Mar 03, 2017 8:05 pm
by John.com
Triker wrote:Is he still at Aeroden?
Nope, long gone!

Re: Op soek na Oom Basie van Aeroden

Posted: Mon Mar 06, 2017 12:44 pm
by Shallowpig
Hy is gemaklik op pensioen.
Hy en Linda het einde verlede jaar vir 'n kort tydjie weer kom uithelp op Aeroden, maar teen hierdie tyd toer hulle al ver.

Laaste wat ek gehoor het was hulle iewers op die Natalse noordkus besig om volgende skuif te beplan.
Ek dink ook nie hy kom nog te gereeld op hierdie forum nie.


*********Geniet Oom Basie - hoop daai kierie hou by ********