Potties fly in weekend
Posted: Wed Nov 02, 2016 8:46 am
Onthou,volgende naweek(11-13 November)is ons fly in...baie het al bevestig dat hul hier gaan wees...Vrydagaand,braai by die gewildste braaiplek in die land!!!Saterdagoggend GROOT breakfast,Saterdagaand,spitbraai met groente en poeding!!!@ billike pryse.Drinkgoeters sal die hele dag te koop wees,asook mogas en olie.Daar sal so paar uitstallers ook wees,dalk kan jul goedkoop coms koop...
Daar is ook raffel kaartjies te koop om baie drank of regte Bosveld biltong te wen-2kaartjies vir slegs R100.Die geld gaan vir die vliegklub.
Daar is ook raffel kaartjies te koop om baie drank of regte Bosveld biltong te wen-2kaartjies vir slegs R100.Die geld gaan vir die vliegklub.