Page 1 of 1

BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Sun Jun 19, 2016 12:02 pm
by Aerosan
Hi guys and girls

Just a question, I heard that there is a Explorer with a 6cyl Jabi in the nose? If so I am looking for contact details.

Cheers
Sanna

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Sun Jun 19, 2016 1:10 pm
by Flooi
KFA at Petit use a Safari with a Jab6 for training. Talk to Stefan

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Sun Jun 19, 2016 5:10 pm
by KFA
It is ZU-JER. Is in my hangar for some repairs but the 3300 works well.

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Sun Jun 19, 2016 10:10 pm
by Aerosan
Thanx Stefan ek dink om die Safari kit te swaai en net n 3.3 in my explorer te sit. Dink jy dis n goeie idee?

Sanna

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Mon Jun 20, 2016 5:44 am
by Flooi
Aerosan wrote:Thanx Stefan ek dink om die Safari kit te swaai en net n 3.3 in my explorer te sit. Dink jy dis n goeie idee?

Sanna
Sanna, watr enjin is tans in jou BB?

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Mon Jun 20, 2016 12:48 pm
by KFA
Die Safari is n BAIE beter vliegtuig, veral met al die certification mods wat ons gemaak het en sy mark waarde is meer as dubbel die Explorer.

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Mon Jun 20, 2016 1:15 pm
by Aerosan
Flooi wrote:
Aerosan wrote:Thanx Stefan ek dink om die Safari kit te swaai en net n 3.3 in my explorer te sit. Dink jy dis n goeie idee?

Sanna
Sanna, watr enjin is tans in jou BB?
Hi Flooi

Ek het n Stratus 2000 Subaru in. Hy loop baie baie mooi en ek het nie stress met hom nie. Ek moet die Safari of bou OF los! Die ding is net so dat die Explorer NIKS maker nie en lekker vlieg. So nou juik my gat jy weet mos :shock: :lol:

Stefan maak n goeie punt, die Safari is baie baie beter so miskien moet ek maar die Explorer swaai die geld vat en n motor koop en die Safari bou....

Besluite besluite.....

Stefan jy neuk my kop rond...of nee wag EK neuk my kop rond ($$) ($$) ($$)

Re: BB Explorer with 3.3Jabi motor?

Posted: Mon Jun 20, 2016 2:19 pm
by Flooi
Sanna,

Safari is beslis beter as Explorer, maar dink mooi. Mark is dood, so tensy jy jou Explorer
vir baaaaie lae prys verkoop, sal jy met hom sit.... al is hy 100%.

Ander opsie... praat met Stefan oor die 912 ul met turbo. Ek dink hy sit 124pk uit. Sommiges
sal my sekerlik verkwalik oor dit, maar bly weg van Jabiru. Oorweeg ook Camit enjin.

Ek het 2 Explorers al gehad. Puik en goeie waarde vir geld. Sterkte met jou besluit.

hennie