Postby The Agent » Sun Aug 20, 2006 8:55 am
Hi Bennie vir my gaan die aankoop van n tuig alles oor die hoeveelheid geld wat jy KAN spandeer.
Dit het my n jaar gevat om te besluit wat om te koop en vir die vlieg wat ek doen is ek nie vir een oomblik jammer oor wat ek gekoop het nie.
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper