Die melk kanne ennie Windlass.

Matters of general interest
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Die melk kanne ennie Windlass.

Postby witwillem » Thu Mar 17, 2016 12:30 pm

Jis mense nou reent dit :lol: ens ons hier oppie vlakte is ewig dankbaar. Na die reent het ons ok anner sondes , ja $&@"$&& slange ja die blessitse euwel kruip uit elke gat en so kom hulle nader vir hulle dele vannie oes. Ja ok so met ou Herrie Botha die melk boer van vormaat oppi vlakte - ja julle wat julle se tee en trekker blou of groen koffiejies geniet drinke so graag die melk van sy melk kudde , maar ou Herrie span my en my se oom in om die melk lorrie se roete te patroleer omdat Gam se kinners die melk loop steel voordat die lorrie aflaai . Die roete is oorie berg by die vlakte na kullienin se myn verby en voort , ja soo loop vlie ons elke dag en toe die lorrie loop kruie teen die berg uit sien ons hoe gam se kinners te werk gaat , ja die blikslaers ry met b bakkie met n stellasie op agter die lorrie aan en dam in die se gat vas dan gryp een vas en rol so twee van ou herrie se kanne af en die anner bliksems met die lee kanne gooi die vir dir ou oppi lorrie di kanne aan en so vevang hulle die vol kanne ja , ja julle innie stad dink gam se kinners is dom , wys jou net . Nou ja toe sien ons hoe hulle werk en ons van n paar rinkalse en sit hulle innie regte melk kan nne en daar gat die ou spulletjie die volgende dag weer. Ons vlie hoog oor die vlakte en my se oom bekyk die spulletjie mettie verkyker omdat die kan tog ligter is as die anner Gam se kinner dogge so ewe hulle skor , die room kanne is tog ligter maar meer werd, jis ek het my ampers bek... Amper soos gam se kinners se ground krew die kan oop wikkel en n spul bemoersde slange die pad wille vat , ja n saait om te see jy sien net gam kinners spad ekke vlie ampers inn myn dam in ons lagge so lekker ja so vat ons terug wat aan ons hoort . Ou herrie moes mooi explain annie fabriek waar kommie slange in die kan vandaan wat oppie lorrie was , ja die ou drywer was kop innie mis met gam se kinners , die ou trok het trekker ingehad wat meet waar hy stop , wys jou net . Nou dans ons innie reent witwillempi (**) (^^)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Die melk kanne ennie Windlass.

Postby nicow » Thu Mar 17, 2016 2:21 pm

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: (^^) ##
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Wingover1
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 186
Joined: Thu Jul 10, 2014 1:57 pm

Re: Die melk kanne ennie Windlass.

Postby Wingover1 » Thu Mar 17, 2016 4:22 pm

:lol: :lol: :lol: :lol: ## ## ## ## ## ##
ZU - ATE Windlass 503
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 51 guests