Page 1 of 1

Contac details for aviators in Newcastle aria

Posted: Tue Mar 08, 2016 9:18 pm
by klein
Goeie dag aviators, Is daar iemand wat dalk Speedy (Van Newcastle), op die forum, se kontak besonderhede het, of enige iemand wat van Newcastle vlieg.
Ek beplan om as deel van my vakansie, van Pretoria na Newcastle aria te vlieg, (Het familie daar)
Sal dit baie waardeer as iemand dalk vir my hanger spasie het vir my trike vanaf 24 Maart.
Tot 29 Maart.

Groete

Re: Contac details for aviators in Newcastle aria

Posted: Fri Mar 11, 2016 8:18 am
by Lima Delta
Hallo Klein
Praat met Rob Watson, hy is dalk Speedy ek weet nie, hy het my 'n rukkie gelede gehelp met oornag hangar vir 'n Bantam.
Sy sel nr. nul agt 2 niner zero 4 5 zero twee 6.
Hoop jy kom reg.
Groete

Re: Contac details for aviators in Newcastle aria

Posted: Fri Mar 11, 2016 7:15 pm
by klein
Thanks Lima, Ek het ook vir Speedy in die hande gekry, tot my verbasing is daar n hele paar trikes op Newcastle, Klink my nie almal vlieg gereeld nie.
Sien uit om n slag op flaktes te gaan vlieg.
Bosveld moet jy n doring boom trotseer as die Ratax gaan staan.

Groete.
vhpy (^^) (^^) (^^)