Keep pulling bar back in flight..?

Matters of general interest
User avatar
MILO
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 150
Joined: Fri Mar 23, 2007 12:48 pm
Location: Witbank

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby MILO » Tue Jan 26, 2016 8:32 pm

Would the thrust line of the motor have anything to do with this? Maybe there has been a mod there.
Seems odd that the hang point is as far forward as it can go.
I would also think a topless with the correct trim would be a tad faster than 50mph.
Odd one this.
If you can fly today - leave everything else for tomorrow
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby kloot piloot » Tue Jan 26, 2016 10:08 pm

Things are getting a bit confusing now, maar ons wil jou help.
le boss wrote:Dit voel vir my ook of ek die heeltyd moet terugtrek om hoogte te hou.
Dus, as jy nie terugtrek nie bly jy klim?
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby Madman » Wed Jan 27, 2016 7:53 am

Die scroef is op die kante van die leading edge, maak hulle los en adjust voorentoe vhpy

Maak ook seker jou safety cable is nie op die agter kant van die hangblock vas gemaak nie, dit kan ook maak laat jou bar voorentoe trek, dit moet balanced wees tussen voor en agter ##

Seker moet jy paar pics vat en hier pos van die trike en die hangblock setup en alles ##

(^^)
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby le boss » Thu Jan 28, 2016 9:27 am

Ok, Ek het vanoggend gevlieg in byna perfekte vlieg omstandighede. Ek het n hele paar circuits gedoen en ook uit gevlieg Sondela kant toe.

Ek kan die volgende rapporteer:

Op 700vt AGL met die bar in neutrale posisie en die refs op 4500-4800 is my maksimum spoed ongeveer 45-48 ml\hr. As ek die bar
terugtrek (50-70mm) en ek stoot die refs op na 5000 kan ek 50ml\hr straight and level handhaaf. Trek ek die bar nog verder terug en
jaag die refs nog meer op tussen 5200 & 5500 kan ek 55ml\hr handhaaf.
Ek weet van ouens wat tussen 60 & 65ml\hr kan handhaaf met die selfde kombinasie as Le Boss. (Cobra 582 Blue top en Spirit 15 vlerk)

My vraag is of dit normaal is of moet daar een of ander drastiese verandering of verstelling wees wat ek sal moet doen om my spoed
te verhoog?

Ek het ongelukkig my kamara vergeet maar sal later in die dag n foto gaan neem van die hangpunt en kabels soos wat Madman aanbeveel het.
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby nicow » Thu Jan 28, 2016 9:56 am

le boss wrote:Ok, Ek het vanoggend gevlieg in byna perfekte vlieg omstandighede. Ek het n hele paar circuits gedoen en ook uit gevlieg Sondela kant toe.

Ek kan die volgende rapporteer:

Op 700vt AGL met die bar in neutrale posisie en die refs op 4500-4800 is my maksimum spoed ongeveer 45-48 ml\hr. As ek die bar
terugtrek (50-70mm) en ek stoot die refs op na 5000 kan ek 50ml\hr straight and level handhaaf. Trek ek die bar nog verder terug en
jaag die refs nog meer op tussen 5200 & 5500 kan ek 55ml\hr handhaaf.
Ek weet van ouens wat tussen 60 & 65ml\hr kan handhaaf met die selfde kombinasie as Le Boss. (Cobra 582 Blue top en Spirit 15 vlerk)

My vraag is of dit normaal is of moet daar een of ander drastiese verandering of verstelling wees wat ek sal moet doen om my spoed
te verhoog?

Ek het ongelukkig my kamara vergeet maar sal later in die dag n foto gaan neem van die hangpunt en kabels soos wat Madman aanbeveel het.
Ek dink jou fairing speel 'n groot rol op jou spoed.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby le boss » Thu Jan 28, 2016 12:00 pm

Dalk is jy reg Nico maar die fairing behoort die trike mos meer vaartbelyn te maak of is ek verkeerd....? Ek sal ook nie graag van die
fairing wil ontslae raak nie. Die trike weeg 225Kg en ek is 95-100Kg. Ek kan hoogstens 10kg van die trike se gewig afhaal deur n paar dinge
in die Hangar te los maar ek glo nie gewig is die issue nie.

n Drastiese verandering soos n topless vlerk weet ek sal DALK die probleem oplos maar die koste daaraan verbonde is moeilik regverdigbaar
indien ek net n paar myl\hr daardeur gaan wen. :oops:

Dalk moet ek maar "Tumbleweed" se 450 koop voor ek groot kostes aan Le Boss aangaan.... vhpy vhpy
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby kloot piloot » Thu Jan 28, 2016 2:48 pm

Jou revolusies vir die neutraal posisie klink goed.

As jou vlerk fabrieks-standaard is, dan is dit maar jou spoed wat jy gaan kry klink dit my. Maar partykeer word daar so baie verstel aan 'n vlerk oor die jare (deur verskillende eienaars) dat al die gepeuter jou uiteindelik 'n stadiger vlerk gee. Ons het afgelope Saterdag 'n vlerk heeltemal deurgegaan en gestel en die eienaar sê agterna sy vlerk het nog nooit so lekker gevlieg nie.

- Sorg dat die mylar reg in is en nie uitgeskuif het na die neus toe nie
- Profiel al jou battens weer volgens die fabriek se profiel plan
- As jy bungees het, vervang dit met lyn en sit genoeg spanning op elkeen dat daar geen plooie in die seil oor die batten is nie
- Stel al twee wingtip cups terug na neutraal
- Maak seker jou hangpoint is op die heel voorste posisie op die keel
- Bevestig met die vervaardiger of jou luff-lines die korrekte lengte
- Span die spreader bar kabel stywer, maar nie so styf dat jou flying wires geen speling meer het nie.

As al die goed in plek is, toetsvlieg. Indien die trike nou kant toe trek, stel die tip cups om te kompenseer. As dit na regs trek, stel regter cup 'n paar millimeter AF en die linker cup dieselfde hoeveelheid millimeters OP. Omgekeerd as dit na links trek.

Die spoed wat jy na dese oefening kry, is dan die beste wat jy gaan kan doen (tensy jy die GT koop (^^) ).
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
User avatar
Triker
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 487
Joined: Fri Feb 16, 2007 12:07 pm

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby Triker » Thu Feb 04, 2016 7:56 pm

As ek my 2c kan gee. Ek het ook n full fairing cobra 582 gehad met spirit vlerk. Ek het hands off 58 -60mph gekry en as ek die vlerk bar lekker terug getrek het, easy 72-75 mph gekry. Check batten profiles
O ja en prop was NC.
Die nuwe eienaar het die pitch van prop later getune en het 70mph hands off bar gekry..

Hoop iets wat genoem is kan help.
Groetnis
jacquesvancoller
Signed up at flight school
Posts: 22
Joined: Thu Jul 18, 2013 9:13 am
Location: Windhoek Namibia

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby jacquesvancoller » Mon Feb 08, 2016 3:30 pm

Fout gevind!..agterste 'bout' was nie in nie..hang point te ver terug geskuif terwyl ek gevlieg het...
German
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 473
Joined: Wed Dec 26, 2007 8:27 pm

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby German » Mon Feb 08, 2016 6:06 pm

:shock: :shock: :shock:
Bundy
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3624
Joined: Thu Sep 02, 2010 5:23 pm

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby Bundy » Tue Feb 09, 2016 5:05 am

jacquesvancoller wrote:Fout gevind!..agterste 'bout' was nie in nie..hang point te ver terug geskuif terwyl ek gevlieg het...
Sheesh Jacques....that sound positively frightening! :shock:

Have you had a qualified AP look at this aircraft? Make sure you're 100% safe and the aircraft is airworthy before you go fly again...

Glad you found the problem. (^^)
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby Martinvt » Tue Feb 09, 2016 8:22 am

jacquesvancoller wrote:Fout gevind!..agterste 'bout' was nie in nie..hang point te ver terug geskuif terwyl ek gevlieg het...

:shock: :shock:

Pre-flight....
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
User avatar
GavinL-W
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 115
Joined: Wed Aug 06, 2014 10:48 pm
Location: Benoni

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby GavinL-W » Tue Feb 09, 2016 9:13 am

Lucky it was found.
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby Madman » Tue Feb 09, 2016 11:23 am

Aaahhh...that feeling when you have a spare bolt and not sure where it goes ## (**) :lol:

Glad you found the problem...should be part of your pre-flight checks though **

(^^)
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
User avatar
vernon11
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1256
Joined: Tue Jun 12, 2007 9:56 pm

Re: Keep pulling bar back in flight..?

Postby vernon11 » Tue Feb 09, 2016 1:43 pm

Jacques, Earlier you said you checked and the hang point was as far forward as it could go. Surely you would have seen the back bolt was missing. Or am I missing something? :? :?

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 221 guests