Page 1 of 1
Yzervarkfontein
Posted: Fri Oct 30, 2015 11:45 am
by Blue Max
Ek gooi more-oggend n lekker worsie op die braai.
So vanaf 6;30 sal daar n worsbrooitjie en koffie wees vir die eerste 10 ouens wat daar land.
Daarna kan ek nie waarborg.
Hierdie is nog nie die official inwy nie. Dis net hallo se.
Die runway is net na die treinbrug op die Delmas pad as jy van Bapsfontein kom.So 1.5 km noordoos van die teerpad.
Check op google hy wys daar.

Re: Yzervarkfontein
Posted: Fri Oct 30, 2015 12:03 pm
by Air Hog
Gooi die Coords asb
Re: Yzervarkfontein S 26.03.038 E 028.33.128
Posted: Fri Oct 30, 2015 12:14 pm
by Blue Max
Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.
S 26.03.038 E 028.33. 128.
Re: Yzervarkfontein
Posted: Mon Nov 02, 2015 6:11 am
by JvTonder
En toe het die manne op gedaag en waar is die foto's?
Baie geluk Oom Paul met die droom!
Re: Yzervarkfontein S 26.03.038 E 028.33.128
Posted: Mon Nov 02, 2015 2:13 pm
by RV12
Blue Max wrote:
Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.
S 26.03.038 E 028.33. 128.
Are the co-ordinates correct ? Please confirm Blue Max.
Re: Yzervarkfontein
Posted: Mon Nov 02, 2015 2:25 pm
by Madman
Here is the runway as per vfrPlanner.org

Re: Yzervarkfontein
Posted: Mon Nov 02, 2015 3:20 pm
by RV12
Dankie Madman !
26°03'02"S 028°33'08"E
Re: Yzervarkfontein
Posted: Wed Nov 04, 2015 3:06 pm
by RV12
Air Hog wrote:Gooi die Coords asb
26°03'02"S 028°33'08"E
Re: Yzervarkfontein
Posted: Tue Nov 17, 2015 7:55 pm
by Blue Max
Ja ek was te lui om tot op die runway te stap met my GPS,
Die google teference van Madman is meer korrek.

Re: Yzervarkfontein
Posted: Tue Nov 17, 2015 8:01 pm
by Blue Max
Ek het een hangerspot vir n trike beskikbaar by my.
Miskien twee as ek kan uithelp met die Springs hangers wat beskadig is.
Bel my maar by 08 tweee dubbel596115.