So vanaf 6;30 sal daar n worsbrooitjie en koffie wees vir die eerste 10 ouens wat daar land.
Daarna kan ek nie waarborg.
Hierdie is nog nie die official inwy nie. Dis net hallo se.

Die runway is net na die treinbrug op die Delmas pad as jy van Bapsfontein kom.So 1.5 km noordoos van die teerpad.
Check op google hy wys daar.
