Page 1 of 1

Captain Long Haul! Jy word benodig!

Posted: Fri May 01, 2015 6:07 pm
by Asterix
Die GeelHeks staan vars en legal op ML. Ek gaat haar nie trailer hiernatoe nie, sy gaan net seerkry. Ek mis vir haar..

Ek is nou n maand hier, en dis tyd...

Ek wil net eers vasstel by die FAMO manne of daar iewers vir haar n gaatjie te huur is. Topless maak dit maklik-standard hangar..

As daar is: Hoe is jou gevoelens om haar van FABA te vlieg FAMO toe? 8)

Re: Captain Long Haul! Jy word benodig!

Posted: Tue May 12, 2015 11:39 am
by ZS-NEL
Jy weet mos as die prys reg is doen ek enige iets. :wink: