Die plaks spoegie vuur niev
Posted: Sat Apr 11, 2015 1:55 pm
Hier oppi vlakte is dit droog , assie honne hulle se beneoptel en die bossie nat maak dan loop bklei die likkewane ,akkedisse en duisende pote virri water . Ja manne dis droog . Die water punte oppi plaas kry water vannie boorgate en die pompe worre gesteel dus maak ons die willemse , dis onse naam vie die ou wolsey enjin wat die mono pomp moet werk . So is dit nou , die wat weet van slinger draai het nie haas lip jinners nie , dis die willemse se slinger wat uit glip en jou op jouse bek moer soos kalli knoetse jou nie kan moer nie , maar ers verder . Ek het later vir ou blinkstefaans laat kom om te help want die bokke beginte al vrek vannie droogte. Ou blinkes is albn ou man met ou planne , eers maak hy die plak se draad mittel deur en maak n knoop an die twee stukke vas dat die spark kan spring en dan loop spoe die plak vuur en dan loop die willemse en dan loopi pomp en dan kry onse bokke water . Na n helse gespook , spookpis spuit en willems slinger en later die ou tger 500 se agterwiel opp flaaiwiel vannie $&& engin maar niks. Dis offi duiwel die ding besit . On maakie plaks warm dit help ooki . Ou blinkes se later dat ons die windlus se vlerk moe loop afhaal , die poepeller vrewyder dan die karrejie na blinkes st boetie goed toe vat dat hy n poele oppi gerboks kan vasskroef en dan kan ons laat waai . So gemaak , die poelie is op , die 503 se filter is geprime en na een trek toe beginte die rotax die water pimp , ja die duiwel n boer maak ,n plan die enigste probleem is die eksors hettie veld amper annie brand gesteek , maar na twee en n half tenks petrol het ons rus en vrede vir eers ,net toe kom ou stink jan , vanmalewe se nagwa ryer verby en hy vra offi donkies so n supslauit die krip kan kry , maar nie sonner so nod joppie nie . Ou blinkes se hulle kan elke dag water kry as die ou sielvdie wolsely kan start .. Natuurlik metti tong innie kies . Di ou stink jan hettie die probleem van tanne nie , want die is al lankal weg , na n gesukkel en plaks ruil vat hy een vannie windlas se spaar plaks en sowaar nou loop spoeg die willemse vuur virri vale , die eerste draai nadat hy die plaks ruil beginte die willemse so poef poef en daar gat hy ja ou stinkjan beaam dat die plaks die probleem was nou ja toe wys jou net willempie vannie vlaktes 
