Page 1 of 1
Brain Milton Old School Vids
Posted: Tue Mar 24, 2015 2:28 pm
by Nacho
Re: Brain Milton Old School Vids
Posted: Tue Mar 24, 2015 9:25 pm
by Louis Cole
Willem ek het nou so pas Brian Milton se boek"Global Flyer" klaar gelees en sal binnekort ,n "book review " pos .Die boek gaan oor sy vlug om die wereld in 120 dae in 'n Pegasus Quantum trike. Ons pieperigheid in benoude oomblike in Namibia in 2013 laat my soos 'n sissie voel as mens sy wedervaringe lees. Ongelooflike boek. Het ook sy boek "Chasing Ghosts":bestel.
Re: Brain Milton Old School Vids
Posted: Wed Mar 25, 2015 8:50 am
by Nacho
Die videos van die adventures is op daai link wat ek gestuur het.