Page 1 of 1
KERSFEES.......
Posted: Tue Dec 23, 2014 11:53 am
by pit bull
dag aan almal,
hoop julle het n (veilige ).... en mooi kersdag.
en n wonderlike 2015. ( ek sit inRwanda, en nie by my gesin nie )....................
groete.
veilig vlieg
pit bull.
Re: KERSFEES.......
Posted: Tue Dec 23, 2014 3:06 pm
by Induna
selfdte vir jou! miskien moet ons n bladsy open vir al die expats wat weg van die huis is... ek sit in kazakhstan tot na die nuwe jaar...
Jacques
Re: KERSFEES.......
Posted: Wed Dec 24, 2014 8:50 pm
by thys bas
Yes, a blessed Christmas to all.
Geseënde Kersfees aan almal
Re: KERSFEES.......
Posted: Thu Dec 25, 2014 7:16 pm
by pit bull
Induna wrote:selfdte vir jou! miskien moet ons n bladsy open vir al die expats wat weg van die huis is... ek sit in kazakhstan tot na die nuwe jaar...
Jacques
dag Jacques,
ek dink dit is n goeie idee.
hoop almal het n mooi kersdag beleef.
groete
Pieter
Re: KERSFEES.......
Posted: Thu Dec 25, 2014 8:28 pm
by kloot piloot
Tell us some more, Pit Bull and Induna.
Wat doen julle in Rwanda en Kazakhstan ? Send us some pics.
Re: KERSFEES.......
Posted: Fri Dec 26, 2014 12:58 pm
by pit bull
Dag Roel,
het n boodskap gestuur na jou foon.
veilig vlieg
pit bull
Re: KERSFEES.......
Posted: Sat Dec 27, 2014 1:26 pm
by kloot piloot
A couple of photos from Rwanda uploaded on behalve of Pitt Bull ...
Re: KERSFEES.......
Posted: Sat Dec 27, 2014 1:27 pm
by kloot piloot
Some more ...
Re: KERSFEES.......
Posted: Sat Dec 27, 2014 3:58 pm
by Induna
kloot piloot wrote:Tell us some more, Pit Bull and Induna.
Wat doen julle in Rwanda en Kazakhstan ? Send us some pics.
Kazakh het n groot olie en gas ontwikkeling...! Ek sit hier in die koue op die Kaspiese see...
Jacques

Re: KERSFEES.......
Posted: Sat Dec 27, 2014 7:26 pm
by pit bull
Roel,
dankie, dat jy gehelp het om dit te ''post'
as ek feb, in S-A kom gaan ek iemand kry om my te ''wys' 'hoe om die foto's kleiner te maak
veilig vlieg
pit bull.
Re: KERSFEES.......
Posted: Sat Dec 27, 2014 7:39 pm
by pit bull
Induna wrote:kloot piloot wrote:Tell us some more, Pit Bull and Induna.
Wat doen julle in Rwanda en Kazakhstan ? Send us some pics.
Kazakh het n groot olie en gas ontwikkeling...! Ek sit hier in die koue op die Kaspiese see...
Jacques

Dag Jacques,
het jy n cell nommer wat jy kan plaas, ( met whatsApp)........
dan kan ons intigting uit-ruil ( nuus )
groete
Pietre... ( pit bull )