Page 1 of 1
How do ??????????
Posted: Tue Jul 25, 2006 8:15 pm
by Bennie Vorster
Posted: Tue Jul 25, 2006 8:34 pm
by Arnulf
Hi Bennie,
If there is no answers to an ad, the ad will be purged after 61 days. Thats why there is only one page with ads.
Groete,
Arnulf
Re: How do ??????????
Posted: Tue Jul 25, 2006 9:51 pm
by GR8-DAD
Bennie, daai Benson dink ek het uit Fisantekraal uit gevlieg hier onder in die Kaap, as jy werklik belangstel kan ek vir jou uitvind of jy kan vir John Arnold op die forum 'n SOS, skuus, SMS, of PMS,

skuus, PM stuur. Die eienaar van die Benson hanger saam met John.
Laat weet maar.

Posted: Tue Jul 25, 2006 9:56 pm
by RV4ker (RIP)
Try Junk Mail. (Jhb edition). Think there was a 503 for sale not sooo long ago..

Posted: Tue Jul 25, 2006 11:16 pm
by Morph
Bennie wrote: How do you ?????????
Do

Posted: Wed Jul 26, 2006 8:10 am
by John H Arnold
Hi Bennie,
Soos Gr8-dad gese het die benson staan in my hanger op Fisantekraal
Dit behoort aan n Dr Leon Van Der Spuy wat hom werklik baie mooi reg gemaak het , Die Gyro is nie te koop nie maar indien jy inligting soek is hy beslis die regte ou om mee te praat
Indie jy belang stel sal ek sy no vir jou kry
Posted: Wed Jul 26, 2006 2:02 pm
by Bennie Vorster
Dankie John
As jy net vir my sy cell nr kan kry sal dit gaaf wees. Ek weet egter nie of dit dan die een is waaraan ek dink nie, omdat ek een gesien het wat geadverteer was. Ek kan net nie ondhou of dit op die AV Com of hierdie sight was nie.

Posted: Mon Jul 31, 2006 7:06 am
by John H Arnold
Hi Bennie,
Het vir jou Leon se no Ge-Mail
En,,,, yes Leon wil hom verkoop
Praat maar met hom