Give some advise - buying a trike
Give some advise - buying a trike
a friend of a friend of mine wants to start flying , presently he hasdone more than 2000 km trying to buy a trike , gee tog virrie kerel advies , kry eers jou liksens en dan koop jy n aerie , netnou koop jy ok so n 40 k lucky pakket,, vra raat ens voor jy n kat innie sak koop , luister watti anne se witwillem
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Give some advise
Ek stem saam, leer eers vlieg, leer mense in die bedryf ken, leer vliegtuig tipes ken, luister na ander se "hangar talk" en koop dan n aerie. Mens het dan n goeie idee wat aangaan, waarvoor om te kyk en waarvoor om versigtig te wees...
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: Give some advise
CONTENT MODERATED - no personal attacks and watch language please!
You want some advice:
1. If he's looking for an 582 Aquilla, tell him to be safe NOT to even consider anything under R80k. That's what they go for as a very minimum! And then it is a bargain as in effect they go for much more. The topless wing one for R120k should also be a good buy if he can afford.
2. If he wants a three axis, he should grab the Thunderbird for R65k NOW!
3. If he's short on cash and he can actually do something with his hands, there are always some Skyfoxes, MAC CDLs & Quicksilvers for sale ranging from R10k to R35k. Just do not call those "lucky packets", rather consider what you are paying for it, get it flying with some help & count yourself lucky to be able to share the air with others. I've been in this class many a time myself, so I know...
4. I have seen 503 trikes from time to time for as low as R35k over here. He should save up and rather move his feet when next one of these come up for sale. He should arrange now already for someone knowledgeable to go with him to inspect the trike as soon as the ad is placed. These go quickly, so normally no time to think too long about it.
Main thing to remember: If he sees something being advertised & it even looks like a bargain, he should have his act ready, get help, go inspect it & make up his mind in a very short time. Bargains can be had from time to time, but normally they are not available for too long.
Another thing, I've mostly fetched most of my three axis microlights myself from far. Once I fetched a Mizer in Saldanha, driving all the way from Pretoria. I even paid for it in full before driving down to secure the deal. I had lots of fun with that Mizer as a result of not dragging my feet. He should think about that now already as not all bargains are close by.
Henni

Keep grassroot aviation alive!
Re: Give some advise - buying a trike
Hi Willem,witwillem wrote:a friend of a friend of mine wants to start flying , presently he hasdone more than 2000 km trying to buy a trike , gee tog virrie kerel advies , kry eers jou liksens en dan koop jy n aerie , netnou koop jy ok so n 40 k lucky pakket,, vra raat ens voor jy n kat innie sak koop , luister watti anne se witwillem
which aircraft did you friend check out recently? Maybe we can share information here...
I want to go down to CT to have a look a the aquilla :
http://microlighters.co.za/viewtopic.ph ... 196fc8089a
Re: Give some advise - buying a trike
Hi Willem
Ek stem saam. Leer eers vlieg met n "skool" se vliegtuig, en koop daarna jou eie.
Ek het in 2006 geleer met n Winlass 503, later n Aquilla 582 gehad, en nou vlieg ek n cobra 912s.
Is juis besig om die cobra te smous en gaan dan n cheetah er sleep.
"Fly-ins" is ook nog n groot pot kennis. Probeer hulle bywoon al ry jy met jou kar. Daar is gewoonlik n verskeidenheid van trikes en pilots wat te graag vir jou van hulle sal vertel.
Sterkte, ek hoop jy vlieg sommer gou ....
As ek jou post so bietjie kan hi-jack, jammer ....
Hennie ! Ek is die ou wat die "lucky packet" gekoop het, en sien oral op die forum steek die ding sy kop uit.
Waarvan praat julle nou eintlik ???? Wat is die storie ????

JACO wrote:Hi Willem

Die threat is deur die mods gedelete...
(vir Wit Willem se vriend )voor jy koop ,doen eers jou huis-en leeswerk
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Give some advise - buying a trike
Die hoof probleem was die papierwerk. Stephan het toe deur gery na Boet toe en die oordrag vorms laat teken. Dis waaroor almal so tekere gegaan het. Dit was toe eintlik slegs 'n minor.
Al die ander items het ek duidelik uitelig in die advertensie. Stephan was ook heeltemal oop en eerlik oor alles.
Ongelukkig het van die mense hier dit nie geglo nie, sommer net aangeneem dat ek 'n skelm is en my daaroor nogal berispe en ander oor die saak gewaarsku.
Ek glo nie enige ander vliegtuig hier se probleme was al ooit so in detail uitgelig as wat ek dit gedoen het nie. Die ander groot probleem was die gaatjies in die vlerk omdat ek dit nie behoorlik opgevou het nie. Gaan lees weer die advertensie en sien of jy hoegenaamd iets anders kan kry wat ek nie uitgelig het nie.
Ek het nie eers soveel as 'n verskoning gekry na alles nie. Maar kom ons los dit daar. Jy het 'n winskoop gekry. Soek maar nog 'n 582 Aquilla vir daardie prys en laat weet my as jy een gekry het.

Witwillem,
Ek en Monica het 'n lewens uitkyk dat ons niemand gereg toe neem nie, ongeag wat hul aan ons doen. Jy is besig om my opinie hieroor te verander. As ek nog een so 'n aanmerking van jou hier lees, gaan ek jou die geleentheid gee om jou saak in die hof te stel. Hierdie is nie 'n dreigement nie, dis 'n belofte.

Lonely Sky wrote:
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: Give some advise - buying a trike
Ag Pleez,
This is probably the first time on Microlighters that someone has even been confrontational let alone threatening.
It seems some okes just revel in drama to stay in the limelight.

Sling ZU FYE - For Your Entertainment
- Paul Meanwell
- Going for flight test
- Posts: 183
- Joined: Mon Feb 18, 2008 1:43 pm
- Location: Benoni
Re: Give some advise - buying a trike
Hey there Lonely Sky,
Is ZU-CHC active?
Paul
Is ZU-CHC active?
Paul
Drink Triple,
See Double,
Act Single!
See Double,
Act Single!
Re: Give some advise - buying a trike
What an event at Brits and the Airfield today.....well done to all the organisers.
Going flying in my Windlass at Microland tomorrow morning. See you in the sky..

Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Re: Give some advise - buying a trike
Yes she is. PM sent.Paul Meanwell wrote:Hey there Lonely Sky,
Is ZU-CHC active?
Paul
Wiets Beukes
ZU-DOD
ZU-IFL
ZU-DOD
ZU-IFL
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 77 guests