Die AP en sy dinges
Die AP en sy dinges
yes peoples it that time of the jear again the mielies are planted , the first water lemons and spaspecks are at the market an the sweetcorn and petty poussans are are woolies. Ja it is ampervakansie tyd , ja this jear we are going to Margate and ou vlossie my Windlass is coming wif us . Dis nou net daar waar die dinge beginte lol , ja ek het die AP gekry om ou vlossie te check , vlerk en all . Ja ek moes die lys afmerk en die groen mannetjie bekruik ou vlossie van alle rigtings , eers het ek lang lip gekry oordat die Windlass so effens vol stf was , en die hangar se sinke gesteel is , nie almal nie , maar n klompie , dit kon my n vlerk seil kos , ja na n uur is die ap klaar , carb rubbers check , bunjies check , dust covers check , fuel line en filter check , fan belt check , wheel bearings check , voor briek check ., agterste saftie belt check , battery water check , pod base crack check , , foot rubbers check en dan spak plug wire retainers check , en gearbox olie en plugs en needles en needle jets check , main jets virrie kus check , hemel dinke ek dis n wa vrag vol , maar die Misasalys saam met solowings se lys is volledig , nod so 33 uur dan n decoke , ja eks bly dat misasa en en aerie club so streng is want dan weet ek my aerie is ok virrie lang pad , ekke was my vlerk mer Winns se hot wax wat syl skoon en soepel hou en spuit boute en moere met parrafien as ekke by die see is ( virrie yster lyse ) wat alwat n yster vreet , ja nou kan ekke darem met n velige aerie loop vlie , sal julle bydi see sien Witwillem vanni vlaktes
Re: Die AP en sy dinges
Geniet die see.Sal jou aerie daar soek
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Die AP en sy dinges
Ag maar dit klink al te lekker!! Ons hier by die weskus see kanni vliee nie, die wind hou os opi grond jong...!! Sal maar ini hangar sit en die errie bekyk tot die wind loop le...
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: Die AP en sy dinges
Ons was nou reeds vir die laaste ses naweke elke naweek Port Edward toe. Vrydae aande aangekom en douvoordag Sondae oggende weer terug gery. Die wind was elke Saterdag mal daar. Die lokale mense se hul ken glad nie so iets nie. Hoop rerig vir jou part die wind kom tot rus voor jou vakansie aanbreek...
Henni
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Die AP en sy dinges
Henni, dis die ding... ek is met vakansie...!!! dit is nou die windseisoen, so ons aanvaar dit maar... moet al soggens 6hr in die lug wees anders kry jy nie kans nie..
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: Die AP en sy dinges
Ha!
Ek het my 1ste Mizer al die pad van Pretoria in Saldanha gaan haal. Hom eers so 'n bietjie gevlieg daar voor ek hom opgevou het. Ek het ook vir vier jaar in Saldanha gebly. Virseker NIE die idiale omgewing vir 'n microlighter nie!!!
Groete my vriend,
Henni
Ek het my 1ste Mizer al die pad van Pretoria in Saldanha gaan haal. Hom eers so 'n bietjie gevlieg daar voor ek hom opgevou het. Ek het ook vir vier jaar in Saldanha gebly. Virseker NIE die idiale omgewing vir 'n microlighter nie!!!
Groete my vriend,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Die AP en sy dinges
Kry vir julle Bushbabies. Hulle worry nie so baie met die wind nie. Ek hou van bietjie innie wind speel!
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Die AP en sy dinges
Ek like ook bietjie wind maar nie deesdae se 20mph wind nie...!
Ek wil bietjie noordkaap toe vliee maar dis nou te warm daar vir n toe cockpit...
Ek wil bietjie noordkaap toe vliee maar dis nou te warm daar vir n toe cockpit...
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
- JJJ
- Solo cross country
- Posts: 140
- Joined: Sat May 30, 2009 8:02 pm
- Location: Vanderbijlpark S26 44 246 E027 47 195
Re: Die AP en sy dinges
Bly maar beter om in die winter te vlieg. Die wind waai deesdae elke dag hier by ons ook. Die ANC het die weer ook opgevoeter.
Re: Die AP en sy dinges
Well said Henni.
I remember your advertisement. That aircraft was a bargain. The springs on the exhaust were still brand new.
Good luck with your future ventures.
I remember your advertisement. That aircraft was a bargain. The springs on the exhaust were still brand new.
Good luck with your future ventures.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 142 guests