Page 1 of 1

die koop van n jk-05

Posted: Mon Oct 27, 2014 11:34 pm
by pit bull
dag se aan almal,

graag wil ek hier se; dankie aan jjj ( JJ JORDAAN )

ek en jj het n deal gemaak, +- 9maande gelede ek koop sy jk-05 en hy vat my bantam en ek betaal die verskil aan hom.

JJ dankie dat jy jou woord gehou het, en dat jy so mooi na my jk gekyk het.
mense, dit is lekker om met n persoon te ''deal'' wat eerlik en opreg is!!
al die papierwerk was op datum, netjies en korek............. ( jammer JJ dat myne nie so was nie........ maar dit is nou hoopenlik reg ) :lol:

die vlug na eagle's creek was nice, en my ure kom ''aan'' met die conversion.........................
ek voel ek wil dit op die forum sit, want jy kan n veer in jou ''keps'' sit ................. jy is deeglik, eerlik............ en BAIE netjies op jou vliegtuie (^^)

NB; weer eens dankie my maat
groet

veilig vlieg

pit bull

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 8:10 am
by JvTonder
Ek het ook onlangs met so iemand te doen gehad en daar is min van hulle nog in die wêreld.

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 9:19 am
by CHARLIE WHISKEY
(^^) to JJJ

All pilots are suppose to be like that. The "notters" must be filter out and exposed.

Cheers

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 11:00 am
by nicow
(^^) (^^) (^^)
en geluk met jou airie (^^) (!!)

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 6:32 pm
by JJJ
Dankie vir die mooi woorde Pieter. Eh glo dat jy net soveel plesier met die JK05 gaan he as wat ek gehad het. (^^) (^^) (^^)
Jou Bantam net so mooi opgepas en al die papier werk is nou in orde. Fred doen more die diens en ATF dan gaan ek haar ook vlieg.
Groete (^^) (^^)
JJJ

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 9:52 pm
by HansK
....en as jy nie gou vir my daardie JK kom wys nie, het jy groot MULATU.
Groete.
Hans.

Re: die koop van n jk-05

Posted: Tue Oct 28, 2014 11:30 pm
by pit bull
dag se Hans,

ek het probeer reel om more by jou te kan kom land, maar dit is nie moontlik nie. my instrukteur begin al ses uur in die oggend te werk. ons het net nie genoeg tyd on ( legal) op te styg en na jou te vlieg, en terug te vlieg voor ses nie. ( en in die middae is nie nou geskik nie )

maar ek belowe jou ek werk daaraan. vanmiddag het ek net .7 ure gevlieg en dit was redelik laat ( net-net legal ) om te kon land.
sal jou more bel, .....................

maar niks verhoed jou........... om......... by ........my......... te .........kom.........land.........nie :lol: :lol: :lol:

mooi loop my maat

veilig vlieg

pit bull.

Re: die koop van n jk-05

Posted: Sat Nov 01, 2014 10:17 am
by Suesing
Piet you better move your bottom before Potties, JJ are you coming with the Bantam to Potties, seeing as tho you are such a lakker ou , i must meet you

x