Page 1 of 1
Nuwe Trike
Posted: Fri Sep 19, 2014 8:53 pm
by Wingover1
Hi Almal dis offisieel ZU CHG met n Topless wing is nou myne yippa hey ho wingover

Dankie Oom Paul jy het haar mooi opgepas vir my

Re: Nuwe Trike
Posted: Sun Sep 21, 2014 3:24 pm
by Blue Max
Ek het haar in die hanger sien staan met die topless en wou haar sommer net daar terug koop.!!!
Daai aerie gaan jy geniet.!!!
Sy ken van Plaas landingstrips en en en en en

Re: Nuwe Trike
Posted: Sun Sep 21, 2014 10:09 pm
by Madman
Awesome Franco,daai aerie het baie lekker gevlieg met die Aquilla Wing,ek is seker sy sal soos 'n droom vlieg met die topless.
Geniet dit tjom

Re: Nuwe Trike
Posted: Mon Sep 22, 2014 8:03 am
by nicow
Baie geluk!!!
Nou kan jy die 8ste November na ons toe vlieg vir die Bosveld Breakfast...
Re: Nuwe Trike
Posted: Mon Sep 22, 2014 9:28 am
by Air Hog
Re: Nuwe Trike
Posted: Fri Sep 26, 2014 3:19 pm
by willemgreyling
Re: Nuwe Trike
Posted: Fri Sep 26, 2014 4:33 pm
by Bundy
Enjoy Francios! I have flown alongside CHG and I'm sure she looks stunning topless.
If you ever land in Botswana....just tell them it's your first time!
Many happy and safe flying hours.

Re: Nuwe Trike
Posted: Wed Oct 01, 2014 4:22 pm
by Wingover1
Dankie vir al die goeie wense. ek moet nou net my Hanger klaar maak voor ek die vlerk kan opslaan en vlieg. Wag net vir pale nog op bestelling

Re: Nuwe Trike
Posted: Fri Oct 31, 2014 9:13 am
by Wingover1
Het die pale gekry maar soek nog iemand wat dit vir my kan opsit baie beloftes maar niemand realiser nie.

Re: Nuwe Trike
Posted: Fri Oct 31, 2014 9:49 am
by Airbender bravo
Hi francois sit biki fotos op van jou hanger ek soek idees ek moet vi my ok wee een by op kupala ranch
Groete ek sien jyt n nuwe runway by inibos lyk mooi wil biki een oggend da kom land
Re: Nuwe Trike
Posted: Sat Nov 01, 2014 1:16 pm
by Blue Max
Airbender en Wingover julle meot wanneer julle vir Potties Brekvis kom eers by my kom oorslaap dan kyk julle hoe maklik is dit om n bekostigbare hanger te bou.
As daar ouens wie by my wil oorslaap en Saterdag oggend deurvlieg Potties toe is julle welkom.
Laat weet net teen Donderdag dat ek kan vleis koop.

Re: Nuwe Trike
Posted: Mon Nov 03, 2014 8:32 am
by Suesing
see you at Potties Blue Max looking foreward...
Re: Nuwe Trike
Posted: Mon Dec 08, 2014 1:31 pm
by Wingover1
Ek het gister oggend my nuwe aeri gaan toets vlieg saam met Jenya wat my topless vlerk en winglets opgesit het. VLIEG SOOS N DROOM kon ongelukkig nie alleen opgaan want toe was daar n helse wind wat nou nog waai gedink hy gaan my earie en hanger weg waai gisteraand. So oom Paul as ek net n paar ure kan doen die week dan sien ek jou die naweek afhangend van die weer. Ek wil graag jou hanger kom loer
