Jis peoples this winter is like a noty child is just carries on an on , ja manne dis nog steeds blerrie koud . Ja last weekend it was so again an the blerrie wind dont stop waving . Ja so saturday we decide we will fish at the dam bekos it is cold and the wind is like a gail . Toe ons daar kom en net die lyne innie water het to b

egin die moles. Ja boet net langs ons trek daar n ou met nhasbeen ford sierra xr6 met goeters oppie dak , n venter trailer en die hele noorde se pant winkes se vistokke . Die kinners is nogie uit die kar nie toe kom die perd en hy stel homselver voor as Kallie en Truia, die verneem toe of ons al van hulle gehoor het, bring julle se bekers dan loop en vertel ek julle hoe dinge werk.So gemaak toe sleep hulle n liter brannewyn(mellow wood) die bottel rollie rond innie kar nie seg hy nogal toe hy die prop afbrrek en oppie grond stukkend trap . Ja so is dit , voor hy beginte vertel haal hy die kontrepsie vannie xr6 se dak af saam met n matras , ja as hy vir ou wil wil bykom moet dit darem gemaklik wees se hy met n knip oog, die kontrepsie is aanie een kant n duiwe krat en annie annerkant n vis kas met al sy bottels en ketotters in. Voor die een orrelpyp , een van ses sy doek beskuit laat hulle die duiwe los , , man die goet moet oefen want een vannie dae is dit weer die sunsity trofee met n miljoen virrie wenduif. Na n helse afpak en tent en skuiling opslaan , nie sonner n paar lekker vloeke begin hulle plat annas , hoenner lewrs , mielie bomme en wie weet wat op die hoeke di dam instuur. Die arme babers en karpe sal nooit weerie selfde wees nie . Kry nogge dop dop se ou kallie en ou trui dra net aan , die kinners baklei onner mekaar omdat die boksie smarties innie gras uit geval het , en die een mettie groot ore en skkel oog vreet dat die kieste so bol staan ennie anner kry net niks nie, hier by die twaalf uur se kant begin die manne babers en kurpers braai , elkeen behalwe doek skuiter kry n braai beurt , ek en my oom is nie nou jys groot vis eters nie , maar ons het al n hele paar happe in en ou trui se rok skyf al hoer op en die party word net beter , die ford se 8trak tape bler dat die biesies bewe , pat boon alwyn prinloo , en nog n paar anner totdat die battery pap is , so by vieruur se kant toe besluit on ons moettie pad vat ( koeie melk ) want die partie beginte rof raak, vier vannie kinner drink saam metie pa en die anner drink nog aan ma , ou lag as hy se hulle spaar kos viirie twee.
Ons ken huis moles as ons dit sien kom.
Sunday morning takes my windlass for n fly by to check what these peoples are doing. As we fly low over the water klein kallie takes a twelve footer and wif n side swipe to catch us wif the trike , but he didnt see ou trui sitting innie gras for n bossie , and the vannemerwe hook gets her on the onnerlip. Ja boet as we comes by for a second time we see this gedoente unfolding on the beach , kallie an the two big boois gets her , pins her down and after a moerse fight thety cut the hook from her lip with a fishnife. We go home , get the first aid kit and get antie martie who is a nuse to come and help .toe ons daar kom is nog steeds huis moles die kinners en Trui wil huistoe gaat , ou kllie is lekker gepereffien en die ford se battery is pap , ja na n moerse gesukkel kry ons die spul innie kar , die venter , kampeer goed en allie vistokke met die viskas is agter my se bakkie gehak , hulle sou dit woensdag kom haal het , maar sover nognie, wonner net wanner die spul weer sal opdaag , ja so is elke ou n koning in sy eie hul to later toe Willempie vannie vlaktes
