Page 1 of 2

Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Jul 23, 2014 9:14 am
by Suesing
20140722_101732_opt.jpg
20140722_101732_opt.jpg (49.49 KiB) Viewed 4446 times
20140722_101718_opt.jpg
20140722_101718_opt.jpg (49.4 KiB) Viewed 4446 times
A bunch of guys flew into my place sommer impromptu yesterday. Pieter that was so cool. Ted,Hans,Charmeine,Kobus ,Pieter,Daanie, and Louis in his trike. A big thank you , really cheered me up.Owen in his foxbat the day before.

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Jul 23, 2014 9:32 am
by Alkemac
yep, and some of have to work for a living... (^^)

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Fri Jul 25, 2014 9:39 am
by Suesing
That sucks Alkemac especially this amazing weather

x

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Sat Jul 26, 2014 8:48 pm
by pit bull
HI SUE,
ja dit was lekker om daar te kom land, en te kuier. ek dink ek moet weer dankie se aan:
almal wat saam gevlieg het. ted. kobus en Charmaine. hans kolver
en dan Louis cole ( wat eintlik n A T F kom doen het by flo, en saam ge gaan het op kort kennisgewing ) (^^)

BAIE dankie aan kobus & vroelief, vir die vleis!!!!!!!!! (^^)

en aan jou sue, vir jou gasvryheid (^^)

mooi loop ( het ook mooi foto's, maar is te dom om te ''post'') vhpy vhpy vhpy

veilig vlieg

pit bull

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:43 pm
by Wingover1
Hi Sue please give us your gps co ods. I would like to fly inn for a coffee sometime from Koedoeskop with my trike :wink:

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Tue Sep 09, 2014 6:50 pm
by JJJ
Ek het ZU-EFB gekoop by Pieter en hy het my JK05 gekoop (^^) . Kan nie wag om weer Microlight te vlieg nie. Dit bly die lekkerste vlieg. Die Jabiru gaan nou eers n bietjie rus. 8)

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Tue Sep 09, 2014 10:23 pm
by Louis Cole
Geluk JJJ. Ek dink jy het 'n goeie aerie gekoop. Het so 'n paar keer saam met Pieter met my trike gevlieg. Hoop jy geniet dit.

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Tue Sep 09, 2014 10:39 pm
by pit bull
dad se,

waar begin ek.

dankie JJ dat jy my die geleentheid ge gee het om jou jk-o5 te mag koop.
ek gaan ZU EFB defnitief baie mis, ek glo dit is een van die mooi"ste bantams wat daar is. ek het ook al laaaang trips met haar gedoen sonder enige drama.
my langste been was 3.3 uure Nelspruit - hoodspruit- thabazimbi.
na manny toe andekant makoppa in die middle van die sommer

zebula toe
nylstroom tail dragers ens
vir my was dit altyd lekker om met haar te vlieg, ek hoop jy geniet haar net soveel

ek klim n trappie nou na die jk-05 en is mal oor die jk
dankie LOUIS......... DIT WAS NICE OM SAAM MET JOU TE KAN VLIEG.

veilig vlieg

pit bull

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 6:44 am
by JJJ
Jk05 se verste trip was Omaruru in Namibia. So 250 km bokant Windhoek. Deur die Woestyn terug met n toegeplakte radiator anders loop sy te koud. Ek het die hele Land plat gevlieg,Kaap toe, Baberton toe, Alldays toe, Springbok toe en my enigste probleem wat ek het is dat ek elke nou en dan petrol moet ingooi en olie vervang. Ek gaan die JK net so mis.

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 7:58 am
by jacquesv
baie gelik aan alby van julle ek dink julle gaan die aries geniet ek ken nou nie die jk nie maar die bantam kan ek darem se is sekerlik die skoonste een in
die land Pieter kyk mooier na die bantam as na hom self

geniet hulle

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 9:10 am
by Suesing
jjj good one having purchased Piets B22J, a very sexy aerie!!

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 11:14 am
by JJJ
jacquesv wrote: ek ken nou nie die jk nie

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:08 pm
by pit bull
dag almal,

dankie aan Louis,jacques, sue vir julle mooi woorde, (^^)

dankie JJ vir die foto's............... ELD lyk regtig bak gat!! (^^) .................... 42 dae voor ek terug is in S-A, kan nie wag nie ## ##

veilig vlieg

pit bull

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Wed Sep 10, 2014 9:34 pm
by Louis Cole
Pieter ek volunteer as pax as jy haar Rwanda toe vlieg.

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Posted: Thu Sep 11, 2014 7:05 am
by pit bull
LOUIS,

hier in Rwanda is n suid-afrikaaner wat al 15j hier bly. hy ken almal ( lees regeering ) hy soek hanger plek vir my.

so hoopenlik sal dit later kan gebeur( ek is hier vir 3 maande op n slag) so n ordentlike hanger teen n billike prys Is noodsaklik

kom ons kyk wat gebeur. >>>>>>>>>>> dit kan net lekker wees. ##

groete

veilig vlieg

pit bull