HI SUE,
ja dit was lekker om daar te kom land, en te kuier. ek dink ek moet weer dankie se aan:
almal wat saam gevlieg het. ted. kobus en Charmaine. hans kolver
en dan Louis cole ( wat eintlik n A T F kom doen het by flo, en saam ge gaan het op kort kennisgewing )
BAIE dankie aan kobus & vroelief, vir die vleis!!!!!!!!!
en aan jou sue, vir jou gasvryheid
mooi loop ( het ook mooi foto's, maar is te dom om te ''post'')
veilig vlieg
pit bull
Blessed By THE BEST.