Page 1 of 1
LANDING'S
Posted: Sun Mar 23, 2014 7:50 pm
by pit bull
DAG ALMAL,
ek het n gopro op my bantam se ''strut'' ge-monteer en n paar video's gemaak des2013 toe ek by die huis was. ek kyk amper elke aand na van die video's........
die landigs, en op styg. om te sien ''''''of-ek-als-reg-doen''''
ek hanger op eagles creek, RNWY 08 - 26 ( ek was so lank laas daar ek hoop dit is reg )
daar is 80% van die tyd n x wind
en ek het iets intrisant op-gemerk op van die video's..........( hoeveel die voor wiel draai met rudder-input)
carel, my instrukteur op thabazimbi het my die volgende '''''rympie''' geleer.
as jy op finals is; 40kts............ wings level........... rigting beheer met die voete ( dit se jy oor en oor. en as jy dit se maak jy seker dat dit wel so is ) bv as jy se 40 dan kyk jy dat jy 40 vlieg!!!!! ens
nou kom ek terug na eagle's creek waar daar (amper altyd ) n dwars wind is.
rigting beheer met die voete ( voor wiel stuur ook ) as ek rudder trap.
en dit doen ek tot op die grond ( run way )
x wind = rudder= voor wiel wat saam draai( voorwiel stuur )
nou moet ek weer rudder trap ( NIE OM TE KOMPENSEER VIR DIE WIND NIE ) maar om die voor wiel '''reguit'' te kry.
en dit sien ek nou die eerste keer op die video's......... dankie carel, jy het my mooi geleer!!!
ek glo almal weet dit, maar nou SIEN ek dit.
hoop dit kan iemand help,
veilig vlieg
pit bull
Re: LANDING'S
Posted: Mon Mar 24, 2014 8:54 am
by slysi
Thanks Pit Bull. It is interesting that you say that we must use rudder to manage direction on approach. I would be interested to hear other comments on this. I have been drilled to use coordinated rudder and aileron inputs (I know a tail dragger is a little more tricky).
Obviously if one is on the ground then use rudder/pedals

Re: LANDING'S
Posted: Mon Mar 24, 2014 8:46 pm
by RV12
slysi wrote:Thanks Pit Bull. It is interesting that you say that we must use rudder to manage direction on approach.
To manage the direction of the nose of the aircraft (for those of use who do not fly trikes

)
Re: LANDING'S
Posted: Wed Mar 26, 2014 7:51 pm
by pit bull
HI Slysi,
jammer ek antwoord in afr, hoop dit is in-orde met jou.
het gisteraand probeer, maar die net was vol k@k.......... ek kon nie my antwoord ''post'' nie. sit in rwanda
kom ek begin weer; miskien het ek nie myself duidelik gestel nie............... ( jammer )
nommer 1; ek wil nie iemand leer hoe om te land nie.
nommer 2; ja jy is reg, ...''coordinated rudder en ailerons (flapperons in my geval) vir landings. ( x wind= ''stok in die wind'' ) vir groot verstelling ja
klein verstellings= rudder, ek glo almal weet dit.
maar dit is nie wat ek prober se nie'
kom ek stel dit anderster. weet jy ( het jy dit gesien ) hoeveel draai n vooewiel met rudder input? as die vliegtuig ''voor-wiel-stuur- het -saam-met-rudder?
ek sit en kyk na video's en ek is verbaas om te ''sien'' hoeveel die voor wiel draai, met rudder input.( almal weet dit draai, want ons taxi dan met rudder )
ek praat van naby aan die grond, waar ek ''klein'' verstellins maak net met rudder, ( nie met flapperons nie, anders is die ''wings -nie level nie ) en op finals, klein verstelling, net met rudder.
ek is maar dom met ; ''''om te skryf''
so ek hoop dit maak nou sin waat ek prober se.
veilig vlieg
pit bull
Re: LANDING'S
Posted: Thu Mar 27, 2014 8:41 am
by Blue Max
As jy gaan slip om die rudder (voorwiel) reguit te trek ( in die geval van n x wind korreksie) net voor 'toutch-down', dan beteken dit die voorwiel staan skeef en jy gaan van die runway afloop.
n erger gevolg is, jy tref die grond met n voorwiel wat dwars gedraai is. N wiel is nie gemaak om in n vorentoe beweging dwars te staan nie.! So die vurk word beskadig.!
Ek dink almal sukkel hiermee in die begin en daardie rympie wat jy opse sal sekerlik help.

Re: LANDING'S
Posted: Thu Mar 27, 2014 9:35 am
by slysi
pit bull wrote:HI Slysi,
jammer ek antwoord in afr, hoop dit is in-orde met jou.
het gisteraand probeer, maar die net was vol k@k.......... ek kon nie my antwoord ''post'' nie. sit in rwanda
kom ek begin weer; miskien het ek nie myself duidelik gestel nie............... ( jammer )
nommer 1; ek wil nie iemand leer hoe om te land nie.
nommer 2; ja jy is reg, ...''coordinated rudder en ailerons (flapperons in my geval) vir landings. ( x wind= ''stok in die wind'' ) vir groot verstelling ja
klein verstellings= rudder, ek glo almal weet dit.
maar dit is nie wat ek prober se nie'
kom ek stel dit anderster. weet jy ( het jy dit gesien ) hoeveel draai n vooewiel met rudder input? as die vliegtuig ''voor-wiel-stuur- het -saam-met-rudder?
ek sit en kyk na video's en ek is verbaas om te ''sien'' hoeveel die voor wiel draai, met rudder input.( almal weet dit draai, want ons taxi dan met rudder )
ek praat van naby aan die grond, waar ek ''klein'' verstellins maak net met rudder, ( nie met flapperons nie, anders is die ''wings -nie level nie ) en op finals, klein verstelling, net met rudder.
ek is maar dom met ; ''''om te skryf''
so ek hoop dit maak nou sin waat ek prober se.
veilig vlieg
pit bull
Dankie Pit Bull

Ek sit in Lagos
Ek dink dis 'n biekie anders vir my as die aerie wat ek op die ommblik vlieg het 'n klein weel agter op
'skuus my vrot afrikaans

Re: LANDING'S
Posted: Fri Mar 28, 2014 10:46 pm
by pit bull
jou afr is goed, beter as my eng..........
dankie blu max, ek dink jy het dit ''reg'' gese want ek sukkel.............
dit is wat ek bedoel, trap rudder om ''''op-te-line'' (en nou sien ek vir die eerste keer HOEVEEL ) die voor wiel regtig draai. ek verstaan dit, weet dit............ maar nou SIEN ek dit.
slysi geniet dit in lagos my vriend. ek het net na 10 gister aand- geland in s-a, en na 2 in my huis gekom na n lang 3 maaaaaaande se werk, maar is nou vir 3 weke by die huis.
veilig vlieg
pit bull