Page 1 of 1
Apology
Posted: Sat Mar 22, 2014 7:09 pm
by Blue Max
Please accept my apology for a Stupid remark I made on a thread earlier.
( I can not find the thread to delete my remark!)
And I had nothing to drink this time.
Sorry again to everybody.

Re: Apology
Posted: Sun Mar 23, 2014 12:40 pm
by John Boucher
Now what remark was that Paul? pm me....
Re: Apology
Posted: Sun Mar 23, 2014 2:35 pm
by Grumpy
Blue Max wrote:
( I can not find the thread to delete my remark!)

This one Paul??
viewtopic.php?f=1&t=22842#p218255

Re: Apology
Posted: Sun Mar 23, 2014 7:02 pm
by pit bull
pit bull
Re: Apology
Posted: Sun Mar 23, 2014 7:22 pm
by John Boucher
Sometimes calling a spade a spade is just that, a spade

Re: Apology
Posted: Mon Mar 24, 2014 3:23 pm
by Bulletjie
John Boucher wrote:Sometimes calling a spade a spade is just that, a spade

Interesting spade!

Re: Apology
Posted: Mon Mar 24, 2014 4:05 pm
by John Boucher
Paul het nou so groot geskrik dat hy nie eers wil kommentaar lewer...
Chaps, without over controlling the forum, if you feel you have transgressed and for some reason you cannot delete your comments, a simple PM will suffice and we'll clean it out for you.
@Bulletjie, ja jong, wats daardie gesegde van... grou 'n gat en jy val self daarin (hang af watse graaf jy gebruik het

) Seker 'n lewensles vir ons almal
On a positive note - takes a big man to apologize for something said in anger or irritation!
Re: Apology
Posted: Thu Mar 27, 2014 8:09 am
by Blue Max
Ja ! ek voel beter na ek al die kommentare gelees het.
My ma het altyd gese n ou moet n wag voor jou mond sit.!
Wanneer n ou n dop in het en jy gaan op die forum daarna, loop jy n risiko om dalk iets te se wat jy nie normaalweg sal se nie.
Die " wag" waarna hierbo verwys is dan aan die slaap.!
Ek het lekker gelag vir die aanmerking van die skrywer ( Ek dink dit was Gyronaut) voor my en het toe sonder om te dink n stappie verder gegaan.!!
John Boucher wrote:Paul het nou so groot geskrik dat hy nie eers wil kommentaar lewer..
Ek wou al reageer maar die forum was n tyd van die lug af!?
Voel nou beter.

Re: Apology
Posted: Thu Mar 27, 2014 8:36 am
by nicow

Posted: Thu Mar 27, 2014 9:30 am
by John Boucher
aaaaag oom Paultjie, ons is almal lief vir jou hoor

Re: Apology
Posted: Thu Mar 27, 2014 5:37 pm
by vernon11
On a positive note - takes a big man to apologize for something said in anger or irritation![/quote]
My wife apologizes all the time.
I agree with John though.
Vernon
Re: Apology
Posted: Wed Apr 02, 2014 2:44 pm
by Turbo
whats wrong with that response? sy ma se --- is 100% correct taal to use!