Otjiwarango
Re: Otjiwarango
Piet, dankie vir jou hulp vanoggend. Dit is nie lekker om op kantoor te sit en met die tracker te sien hoe sy op die aanloopbaan staan nie, ek het 'n pap wiel vermoed en daar is niks wat ek kan doen nie. Hierdie keer nie omgegee dat sy 'n ridder in sy wit Jabi het nie. Weereens dankie.
Ons sien uit na die Botswana lugskou.
Johan, die trippie wat jy beskryf is definitief volgende op ons lys. Wat is die beste tyd van die jaar om dit te doen?

www.altairaviation.co.za
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Otjiwarango
Well done Tinkebell, Baie geluk!
Ons ander droom net van sulke trips.
Are you going to give us feedback on the trip? I am thinking of things like your planning, fuel, border crossing and -requirements, what you did to stay awake, your support system / network, etc.
Perhaps a hangar talk at Kitty Hawk? Or something here on the forum so everybody can see?

Tinkerbell landed back at Kitty Hawk very windgat with a greaser of a landing.
The flat tyre at Jwaneng did delay her a bit today, but fortunately Piet Meyer was there to help and they changed it.
Tinkerbell, I am very proud of you for doing something like this on your own, from planning, organizing, arranging flight permits, etc, etc. From day one I though you were crazy to tackle something like this on your own, but I saw how determent you were to do it and you did it, well done. You are an amazing women and gyro pilot.
Again to all the people that assisted her on the way with advice, petrol arrangements, changing flat tyres and just giving her support on facebook, via sms, via the greenalp tracker, etc, you won't now what it meant to her. THANK YOU, THANK YOU, THANK YOU.

Well done Juanita!
I have yet to do a solo cross country...let alone a cross border flight! Marius...die vrou van jou KAN vlieg hoor!
Great achievement.
As for Piet...I'd expect nothing less...an officer and a gent he is. That's what flying's all about.

- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: Otjiwarango
Congratulations,
Following the tried and tested success method of marketing new aircraft; get to exhibit at the airshows and the aviators and less about specs, promises and web pages.

Sling ZU FYE - For Your Entertainment
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Otjiwarango
Baie geluk Juanita. Jy gaan sukkel om ontslae te raak van hierdie ervaring.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
Re: Otjiwarango
Well done. This is something I will still do someday.......
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Otjiwarango
Mooi Juanita!
Ons is almal trots op jou en bly jy is veilig by die huis!
Groete,
Rudi

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic."
- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: Otjiwarango
Mak en Tink
Toe ek die sien kon ek nie help om te lag nie. Dink n Gyro wiel is makliker om reg te maak

- Attachments
-
- image.jpg (27.63 KiB) Viewed 2780 times
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
- Tinkerbell
- Nothing beats flying
- Posts: 407
- Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
- Location: Kitty Hawk
- Contact:
Re: Otjiwarango
Piet, gister was dit amper ek wat so langs die gyro gele het!
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Otjiwarango
Hi MAK en Tink.
Eerstens Tink veels geluk met jou vlug - Ek weet van vlieniers wat paar honderd uur het maar net om die dam.
Jy het nou werklik vlerke gesprei en weg gevlieg.
Ek het natuurlik n ongemaklikheid met enigiets waar die vlerke vinigger beweeg as die kajuit gedeelte) -HE HE
Mak - Die beste tyd om Namibia se weste dele te vlieg is ongelukkig nou tot so einde Mei begin junie.
Net na die reen en die mooi is as die rooi duine onder wuiwende blinkaar gras staan. Weer is altyd mooi met min winde.
Temperature begin ook nou stadig daal .
Winter is koud met skoon lug maar baie droog.
Augustus tot November is weer klein reentyd met baie sterk weste winde en stof ( baie onplessierig)
Reen sysoen begin gewoonlik eers middel Januarie tot so eind April ( soos tink nou gevlieg het.
So sal voorstel beplan lekker lank voor die tyd - mooiste natuur tonele asook beste winde etc is April tot net voor die eerste ryp val en alles droog raak
Junie.
Namibia het net drie skool kwartale en het nie n impak op die verblyf nie - maar kyk na die RSA skool vakansies-
Jy sal verbaar wees om op sesriem of Solitair te land en dan het jy werklik met die gyro nie eers n vlerk om onder in te kruip nie.
Hou my privaat mail erens en kontak my vorentoe veral met verblyf - brandstof etc.
groete uit die woestyn
Johan de Wet
jdewet@mweb.com.na
Enigiemand wat vlieg diekant toe voel vry om my te kontak

Baie dankie vir die info, Johan. Met ander woorde, ek moet nou 'n hele jaar wag om weer in Namibie te vlieg!? Kan nie wag nie!
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
Re: Otjiwarango
General question :
Any special "permissions"needed to overfly Botswana (from SA enroute to Namibia) ?
W.
Any special "permissions"needed to overfly Botswana (from SA enroute to Namibia) ?
W.
- Tinkerbell
- Nothing beats flying
- Posts: 407
- Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
- Location: Kitty Hawk
- Contact:
Re: Otjiwarango
I needed special permission to land at Jwaneng, the mine.
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 116 guests