Page 1 of 1

GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Thu Jan 30, 2014 9:45 pm
by pit bull
dag almal,
ek ''blaai'' so deur die bladsye van'' hangar talk'', ''flying events'' en ander topics. ................... en ek verlan so om weer in die lug te kom, ek het die 5de jan 2014 laas gevlieg.
want ek sit in Rwanda, werk hier .............
maar dan moet ek se. was dit nie vir ''skrywers'' soos kloot pilot nie, sou dit nog k@ker gewees het. ek dink kloot se ''storie'' van; ''AND THEN WE WERE ONE..........'' IS UITSTEKEND!!!!!!!!! (ek ken nie vir kloot persoonlik nie ) maar die man het n oulike manier om n ding te vertel.
ek doen n beroep op kloot, hy moet a.s.b ten minste een keer per week so n ''storie'' plaas.
ek het darm n gopro gekoop, en n paar vidio's gemaak van my ''rond-vlieg'' toe ek in s-a was in desember. kyk elke aand na dit, dan klim ek in die bed ............ en verbeel my ek is in my vliegtuig, en begin met ''pre flight'' cheks. ..........
maar ek moet werk om die pod aan die kook te hou, sodat ek kan doen wat ek so baie van hou en dit is V L I E G !!
en hooplike kan ek die knoop deur haak(deal doen ) as ek nou terug is in s-a om my droom vliegtuig te koop, wil graag ''up-grade'' na LSA net jammer ek moet my ''groen-blits'' verkoop .
ek hoop almal vlieg veilig, en geniet dit (^^)
groete
pit bull

Re: GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Fri Jan 31, 2014 10:47 am
by slysi
No flying in JHB, it's p!ssing down :(

Re: GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Sat Feb 01, 2014 12:36 pm
by Blue Max
vhpy
Daar is baie stories om te lees terwyl jy in die bed le! ( en niks beter het om te doen nie !) :lol: :lol:
Ek en Louis Cole het onlangs met ons trikes deur Namibie gevlieg en alles daaroor is onderskeidelik op Events onder 'Fly in my propwash 11' geskryf met foto,s daarby. en ook op Opencockpit waarvan die website besonderhede onder aan my thread voorkom.
Gaan lees dit, dit behoort jou nog meer lus te maak vir vlieg.!!
En ja ek stem saam Kloot het n baie oulike stuk geskryf en as ek na daardie aeries kyk waarmee die ouens gevlieg het dan lyk hulle vir my net so bietjie meer gevorder as die wat die wright broers gebruik het.!!!! :wink:
(^^)

Re: GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Sat Feb 01, 2014 7:24 pm
by pit bull
DAG BLUE MAX,

dankie vir jou brief. ek het vir Louis by Piet de Nekker ontmoet, ek het hom daar raak geloop toe ek my p prop gaan optel het.
ek het julle ''ex-pidiesie'' gevolg........... toe ge-werk in mozambque. .......... ek moet se, dit moes ''interesant'' gewees het.

jy is reg, daar is heelwat om te lees, .......................... wat ek geniet het van die spesifieke ''storie'' van kloot is die humor & en sy manier van skryf.
groete
en
veilig vlieg

pit bull

Re: GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Sun Feb 02, 2014 2:08 pm
by kloot piloot
Hi Pit Bull,
I will write some more as time allows, but don't bet on a weekly vhpy
Some very good hang gliding stories still needs to be put on paper and a couple of microlight laughs also comes to mind. Let's see ...
Enjoy Rwanda in the meantime.
Cheers

Re: GROOT VERLANG.................( le in die bed en vlieg )

Posted: Sun Feb 02, 2014 6:58 pm
by pit bull
Good day Kloot,

thank you for the letter.

that will be great, to read more of your stories (not just me , but all the fellow-aviators )
I have a couple of stories but do not know how to put it in a ''storie- telling -reading -Colum''''
I will leave it to you and the others.
have n great day, & save flying
pit bull.