Page 1 of 1

Nou het ek raad nodig...

Posted: Sat Jan 25, 2014 3:58 pm
by witwillem
Dis mos nou blerrie warm en droog oppie vlakte , ja die kraaie gaap nes ou dik Daan assie dominee nie klaarkry met sy sondag preek . We decide to kleen the dam near our jagkamp as it is bone dry . Ja die klei kraak dat n nommer 17 spanner spoorloos verdwyn as hy val want dan is hy innie kraak in . Innie mittel vanie dam is n eiland waar die watervoele brooei en ons is besig om die dam dieper te maak . Die trekker se battery lol en ons park hom so skyns op die eiland , dan start hy sommer so met loop oppie afdraande , en nou kan julle sommer raai wat gister aand gebeur het na n moerse bui reent , , the Massey 178 is stranded oppie eiland en daar staan hy nou , die 4 microlights wat vanoggend hier rond gevlie salvgetuig , van die verkrorsing , gee asb raad hoe kry ons hom vannie eiland af , het gedink om hom te laat dryf op , bokseil , hulle se hy sal maar ekke weetie willempie (**) (**) (**) Y

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Jan 26, 2014 7:01 am
by Duck Rogers
Lyk my jy sal maar 'n raft moet bou met 44 gallon dromme en 'n paar houte.......... (**)

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Jan 26, 2014 1:30 pm
by witwillem
Jislaaik ons het gistrand nog nduimen nhalf reent gekry en nou het ons nog n groter probleem, ek beginte dink ons moet diewindlass weer oppi boot sit en n kabel oor vat en aan ou Salie venter se kruip trekker vas maak dat hy hom kan deur trek, dis nou nblerrie gesukkel dien (^^) die ou metti beste plan kan n botteltjieaappelkoos blits kry sal sambring na Tedder se veld toe willempie

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Jan 26, 2014 7:54 pm
by bryan
As dit n diesel trekkertjie is, sit n lang pyp aan die aircleaner en n lang pyp aan die exhaus dan ry jy hom deur.

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:19 am
by bryan
O ja en haal die alternatortjie af. Dan short hy nie uit nie.

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Mon Jan 27, 2014 9:09 am
by Sukkelaar
Laat daai vier microlights wat daar verby kom hom airlift

Groete

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Mon Jan 27, 2014 10:07 am
by nicow
'n Ander trekker en 'n lang ketting...

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Mon Jan 27, 2014 6:23 pm
by leprechaun
Vat jou windlass se creepy crawley Pyp (jou interkom) en sit hom aan die airfilter se pyp , kry Ford op Potties met n nuwe Ranger 3,2 4x4 en trek hom deur , vra vir Nico om dit afte neem enverkop die video aan ford en kry dan jou Aquilla 582 , maklik ne (^^) (^^) leprechaun

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Feb 02, 2014 11:31 am
by ZS-NEL
Drink flouer doppe, gooi meer water by die brandewyn dan sal die dam vinniger leeg raak en jy ry hom daar uit op droƫ grond. :lol: (^^)

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Feb 02, 2014 7:20 pm
by leprechaun
Die probleem is groter wat julle dink , Daar is krokkedulle in die dam en smaak my hulle is honger , was daar Vrydag lanklaas so n bekaf man gesien , Hys nou trekkerloos ,
glukkig kan hulle nou nie steel nie , die turf op die pad soontoe is iets verskrikluk , het amper vasgesit , nou weet ek hoekom My goeie vriend so bekaf is , gelukkig kan hulle darem nou weer stook , Lekker stamvrute en Geel perske blits , hy start sowaar sy Windlass 503 op die goeters Leprechaun ! (^^) (^^)

Posted: Thu Feb 06, 2014 9:39 pm
by witwillem
Jis manne n boer maake plan , ou dik frik vd Westhuisen het mos n ou Fordson blou bottel ja dis n trekker ene half , ons het met n damduiker se kanoe die water en krokkedulle getrotseer en n vark blaas oorie Massey se ekshaus gerek en met n bunji vasgemaak en toe n ou sisal bloken tekkel se tou aan die massey vasgemaak en toe vat ou dikfrik die bloubottel en hy lat waai , ja die ding kan trek , julle salie glo nie net die bopunt vanni gesos steek bo die water uit en na n gehoes en n geproes beginte die blobottel kook , dan maak hy eers krag se ou frik en daars die ou Massey opie droe land . Ja ons het amper oorwin , oftewel ou frik het gewen , die side bet was as hy die massey kan deurtrek leer ekke hom vlie oppie windlas , ja on woord is ons eer , ons het probeer vlie maar jhy wragtag dik dieg ou ons kry die windlass so twee voet innie lug dan sak hy weer , nou hoe nou gee bietjie raad hoe vlie ek vir dik frik , hy trek die wolskaal op 152 kg , nie verniet dik frik nie (**) ($$)

Re:

Posted: Fri Feb 07, 2014 7:17 am
by nicow
witwillem wrote:Jis manne n boer maake plan , ou dik frik vd Westhuisen het mos n ou Fordson blou bottel ja dis n trekker ene half , ons het met n damduiker se kanoe die water en krokkedulle getrotseer en n vark blaas oorie Massey se ekshaus gerek en met n bunji vasgemaak en toe n ou sisal bloken tekkel se tou aan die massey vasgemaak en toe vat ou dikfrik die bloubottel en hy lat waai , ja die ding kan trek , julle salie glo nie net die bopunt vanni gesos steek bo die water uit en na n gehoes en n geproes beginte die blobottel kook , dan maak hy eers krag se ou frik en daars die ou Massey opie droe land . Ja ons het amper oorwin , oftewel ou frik het gewen , die side bet was as hy die massey kan deurtrek leer ekke hom vlie oppie windlas , ja on woord is ons eer , ons het probeer vlie maar jhy wragtag dik dieg ou ons kry die windlass so twee voet innie lug dan sak hy weer , nou hoe nou gee bietjie raad hoe vlie ek vir dik frik , hy trek die wolskaal op 152 kg , nie verniet dik frik nie (**) ($$)
=D* =D* =D* =D*
Kry 'n langer runway,en gooi baie minder petrol.Wag vir 'n lekker sterk headwind en....
Die arme windlass sal dit nie maak nie :!: ,julle sal hom buig! ##
Bring ou Dik Frik maar Potties toe.

Re: Nou het ek raad nodig...

Posted: Sun Feb 09, 2014 4:25 pm
by leprechaun
Tyd om n Aquilla aan te skaf , jy kan nou winekope kry , groet die Windlass , hy het jou baie plesier gegee , Groet Leprechaun , waar was jy gister, jy kon , lekker prys gewen het , leprechaun!! :shock: