


witwillem wrote:Jis manne n boer maake plan , ou dik frik vd Westhuisen het mos n ou Fordson blou bottel ja dis n trekker ene half , ons het met n damduiker se kanoe die water en krokkedulle getrotseer en n vark blaas oorie Massey se ekshaus gerek en met n bunji vasgemaak en toe n ou sisal bloken tekkel se tou aan die massey vasgemaak en toe vat ou dikfrik die bloubottel en hy lat waai , ja die ding kan trek , julle salie glo nie net die bopunt vanni gesos steek bo die water uit en na n gehoes en n geproes beginte die blobottel kook , dan maak hy eers krag se ou frik en daars die ou Massey opie droe land . Ja ons het amper oorwin , oftewel ou frik het gewen , die side bet was as hy die massey kan deurtrek leer ekke hom vlie oppie windlas , ja on woord is ons eer , ons het probeer vlie maar jhy wragtag dik dieg ou ons kry die windlass so twee voet innie lug dan sak hy weer , nou hoe nou gee bietjie raad hoe vlie ek vir dik frik , hy trek die wolskaal op 152 kg , nie verniet dik frik nie![]()
Users browsing this forum: No registered users and 24 guests