Page 1 of 1

Joke off the day.

Posted: Tue Jan 21, 2014 10:04 pm
by Folla
Dit is nie net Charlize Theron met familie in Suid-Afrika nie.

Dit het nou bekend geword dat Brad Pitt heelwat familie in Suid-Afrika het.

Sy een broer is 'n boer in die Vrystaat, bekend as Mielie Pitt.

Dan is daar 'n broer wat 'n werktuigkundige is, bekend as Tap Pitt.

Daar is ook 'n loods in diens van Mango, bekend as Kock Pitt.

Volgens gerugte is daar 'n broer wat nie lekker in sy kop is nie.Hy is blykbaar 'n bloubulondersteuner. Hy staan bekend as Stu Pitt.

Brad en sy vrou het nou onlangs ook 'n Afrikawesie aangeneem. Blykbaar is hy gedoop: Coffee Pitt.

Re: Joke off the day.

Posted: Tue Jan 21, 2014 10:09 pm
by Folla
Passenger in 1st Class, to a Sexy Gorgeous Air Hostess:

What is your name?

Hostess: Angela Benz, Sir!

Passenger: Lovely name, Any relation with Mercedes Benz?

Hostess: ?Yes Sir, Same price"

Re: Joke off the day.

Posted: Wed Jan 22, 2014 7:42 am
by Alkemac
Yasser Arafat had two lesser known brothers, both of who spent time in jail

Yasser Karrefat - car theft
Yasser Parrafat - rape

Re: Joke off the day.

Posted: Wed Jan 22, 2014 9:08 am
by nicow
:lol: :lol: :lol:

Re: Joke off the day.

Posted: Thu Jan 23, 2014 11:59 am
by NickSwardt
Train.jpg
Train.jpg (62.33 KiB) Viewed 871 times