Ek was vanaf 14/12/2013 tot 01/01/2014 op vakansie by Munster aan die Suid Kus.
Ek het my Trike saam gevat en by Vernon gehanger by die Privaat vliegveld by Munster en Vernon daar ontmoet.
Ek het regtig baie lekker daar gehanger en gevlieg en sal enige tyd dit aanbeveel vir enige iemand om daar te gaan hanger en te vlieg. En ek dink dit was regtig baie beskoktigbaar.
Daar is lekker gras Runway met ek veilige Hanger.
Ek wil graag vir Vernon bedank vir sy gasvryheid die heel tyd. Baie Dankie Vernon, ek hoop om gou weer daar te kom vlieg, en volgende keer moet ons regtig daai Bier gaan drink en lekker kuier.
Hier is solank n paar fotod van die vakansie vlieg, die hanger en Runway.
Many Thanks Vernon..





