Page 1 of 1
Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 7:23 am
by Martinvt
Goeie more almal,
Geseende Kersfees.
Hoop almal het n geseende en vreugde volle dag.
Martin.
Re: Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 8:49 am
by Turbo
thanks a lot - to you and your family also.
Re: Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 10:38 am
by nicow
Dankie,geseende Christusfees vir jou,en almal wat vlieg ook.(Geniet jou vakansie)
Re: Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 4:45 pm
by Blue Max
Dankie Martin.
As ek weet jy is in Potties, kom ek een oggend op n mooi dag deur vir n hallo se.!
Re: Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 5:54 pm
by HENNING JOHAN
Geseende kersfees Martin!Hoop jy het 'n great dag gehad saam met die famielie!
Re: Geseende Kersfees
Posted: Wed Dec 25, 2013 10:57 pm
by Martinvt
Dankie almal. Het n lekKer dag gehaad dankie. En het boonop die vlieg n lekker 45min vlug oor die Kus hier by Munster af gesluit.
Dit so lekker gewees het oom Paul ek is in Munster hier naby Vernon tot na nuwe jaar.
Groete..
