Page 1 of 1
Boet Verjaar!!!
Posted: Sat Dec 07, 2013 6:23 am
by HENNING JOHAN
Baie geluk met jou verjaarsdag Boet!Hoop jy het 'n lekker dag!Mag jy nog baie veilige vliegure he en dankie vir al die kennis wat jy met ons deel.
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Sat Dec 07, 2013 7:14 am
by Goose
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Sat Dec 07, 2013 10:54 am
by bobthebuilder
Happy Birthday Boet!
Have a wonderful day.
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Sat Dec 07, 2013 12:18 pm
by Grumpy
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Sun Dec 08, 2013 11:56 am
by Air Hog
Hi Boet
Jammer ek is 'n dag laat, maar ek hoop jy het 'n lekker dag gehad. Mag daar nog BAIE vliegjare wees.
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Sun Dec 08, 2013 7:16 pm
by Turbo
Many happy returns Boet! Enjoy!!
Re: Boet Verjaar!!!
Posted: Mon Dec 09, 2013 7:28 am
by nicow
Geluk,hoop jy het 'n geseende jaar wat voorlĂȘ

.