Page 1 of 1

Koos Nel. ZU-KYK

Posted: Tue Dec 03, 2013 3:41 pm
by Folla
Middag, Het enige iemand kontak met Koos Nel, vorige eienaar van ZU-KYK.
Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013. (**)

Re: Koos Nel. ZU-KYK

Posted: Tue Dec 03, 2013 3:54 pm
by nicow
Folla wrote:Middag, Het enige iemand kontak met Koos Nel, vorige eienaar van ZU-KYK.
Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013. (**)
Hul wil dit net vir jou moeilik maak...Hulle het my al met die ou vorm gehelp(maar ek was oor vriendelik :roll: ).

Re: Koos Nel. ZU-KYK

Posted: Tue Dec 03, 2013 3:56 pm
by nicow
nicow wrote:
Folla wrote:Middag, Het enige iemand kontak met Koos Nel, vorige eienaar van ZU-KYK.
Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013. (**)
Hul wil dit net vir jou moeilik maak...Hulle het my al met die ou vorm gehelp(maar ek was oor vriendelik :roll: ).
Vul 'n nuwe vorm in,maar hou net die ou vorm waar die vorige eienaar geteken het.