Page 1 of 2

Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Nov 27, 2013 10:34 am
by Airbender bravo
Hi guys my runway is open again
Cords
25`29.831s
027`39.431e
Elevation 3400ft
Runway 900m long
Grader busy sloping it as we speek to make wide and nice and smooth
Please anyone welcome to use
Sometimes game on the field like blesbuck,bluewildebeest,geraffe etc
Just do low over to check
Enjoy

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Nov 27, 2013 1:07 pm
by nicow
Dis net 194km vanaf Potties (!!) Is dit 'n lodge met akkommodasie,en kos?

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Nov 27, 2013 1:45 pm
by Airbender bravo
Ja dit was mar ons bedryf hom nie meer so nie
Het nou net kla geskraap en nuwe windkous opgesit
N rooi firestone ene (^^)
Dis seke die runway met die hoogste windkous sit so 100 m langs die runway op n telefoon toring (-)
Ek het rondawels beskikbaar ,self catering
Ek is langs roodekopjies dam oorkant die krokodil revier

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Nov 27, 2013 3:15 pm
by nicow
Airbender bravo wrote:Ja dit was mar ons bedryf hom nie meer so nie
Het nou net kla geskraap en nuwe windkous opgesit
N rooi firestone ene (^^)
Dis seke die runway met die hoogste windkous sit so 100 m langs die runway op n telefoon toring (-)
Ek het rondawels beskikbaar ,self catering
Ek is langs roodekopjies dam oorkant die krokodil revier
Dit klink vir my reg,sal graag vroeg volgende jaar daar wil kom kuier...

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Nov 27, 2013 7:13 pm
by Airbender bravo
Dis reg jy,s welkom reel nt voordie tyd met my
Dan kan ek als regkry
078 459 5619

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Thu Nov 28, 2013 7:57 am
by nicow
Airbender bravo wrote:Dis reg jy,s welkom reel nt voordie tyd met my
Dan kan ek als regkry
078 459 5619
(!!) Ek beplan om volgende jaar orals naby Brits te vlieg,en op al die aanloopbane in daai omgewing te land (!!)

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Thu Nov 28, 2013 6:25 pm
by AWACS
Nico,
Jy word slegs toegelaat om dit te doen as jy ons saamvat...Skin, Nkwazi & die lot (!!)

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Thu Nov 28, 2013 8:47 pm
by Turbo
How long is the runway?

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Fri Nov 29, 2013 9:02 am
by Folla
Turbo wrote:How long is the runway?
900m (^^)

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Sat Nov 30, 2013 6:00 am
by Bundy
Is this it Airbender? Image is old (2011) so cant see an obvious runway?
Kupala Lodge.jpg

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Sat Nov 30, 2013 8:00 am
by nicow
AWACS wrote:Nico,
Jy word slegs toegelaat om dit te doen as jy ons saamvat...Skin, Nkwazi & die lot (!!)
Dit klink vir my reg (^^)

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Thu Jan 02, 2014 3:19 pm
by Airbender bravo
Bundy wrote:Is this it Airbender? Image is old (2011) so cant see an obvious runway?
Kupala Lodge.jpg
Jip its a bit old the pic my runway is in that field (**)

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Jan 08, 2014 3:14 pm
by kloot piloot
Airbender, baie gaaf om jou en familie gister te ontmoet het. vhpy

Fantastic runway ! Smooth, long and wide. Nice to see all the game as well. Will definitely visit again.

(^^) Roel

Below the layout:

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Jan 08, 2014 4:23 pm
by Goose
kloot piloot wrote:Airbender, baie gaaf om jou en familie gister te ontmoet het. vhpy

Fantastic runway ! Smooth, long and wide. Nice to see all the game as well. Will definitely visit again.

(^^) Roel

Below the layout:
Daar was lank terug n aanloopbaan teen die ander kantste draad (Suid Ooste kant). Het 10 jaar terug mense daar gaan aflaai en oplaai met C172. Die Krok boer was nie baie happy met die gezooooom nie :lol:

Die ou baan was baie sleg (vol gate, wilde beeste se le plekke en model vliegtuie ) MAAR die nuwe een is baie mooi (^

Groete
Goose

Re: Kupala Lodge Runway cords

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:31 pm
by Airbender bravo
kloot piloot wrote:Airbender, baie gaaf om jou en familie gister te ontmoet het. vhpy

Fantastic runway ! Smooth, long and wide. Nice to see all the game as well. Will definitely visit again.

(^^) Roel

Below the layout:
Dankie roel dit was lekker om jou te ontmoed ,ek sien ons gan nog lekker saam vlieg van FABS af
Groete (^^)

Ja nee goose die ou runway was mar lelik darm het ek nou n beter een gebou en ek skraap hom gereeld
Dankie (**)