Page 1 of 3

Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Mon Nov 25, 2013 12:08 pm
by Folla
Koordinate Vir Faulheim. Maruis se nuwe huis met runway.

S 25 43'29.8"
E 27 55''57.5"
Elevation 4030 Ft.
Runway 09/27
Runway ground 350 meters and 22 meters.
Caution 09 and 27 Wires on both sides.
Radio SR West.
Private strip but anytime welcome.
Koffie en Koekies gratis. (^^)
Die runway op google is n ou foto.

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Mon Nov 25, 2013 12:29 pm
by Loco
Chain Gang I think it's time for an invasion...... (^^)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Mon Nov 25, 2013 1:33 pm
by Jandebeer
Good idea Loco

Marius and Folla

See you are just next to the paraglider area.

FAD71 : HARTEBEESPOORT DANGER AREA
GND - 7600FT AMSL

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Mon Nov 25, 2013 2:19 pm
by Tailspin
Now this is a good Idea.

Early coffee and cookies run.

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Mon Nov 25, 2013 3:29 pm
by pietmeyer
I am in. Need coffee and muffins when I get there please Marius. (^^) vhpy

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Tue Nov 26, 2013 9:11 am
by ZS-NEL
Julle is welkom. Gee ons net n bel sodat ons kan klippe optel op die runway. Wees versigtig vir die kragdraad reg by threshold 09 (vanaf die dam se kant) Daar is nie balle op nie en jy sien hom nie maklik. Dis bietjie kort vir die Thunderbird Jan en baie kort vir die Jabbie Piet.

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Tue Nov 26, 2013 9:19 am
by Tracer
ZS-NEL wrote:Julle is welkom. Gee ons net n bel sodat ons kan klippe optel op die runway. Wees versigtig vir die kragdraad reg by threshold 09 (vanaf die dam se kant) Daar is nie balle op nie en jy sien hom nie maklik. Dis bietjie kort vir die Thunderbird Jan en baie kort vir die Jabbie Piet.
Jy't nog nie gesien hoe Piet daai Jabi vlieg nie ## :lol: :lol:

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Tue Nov 26, 2013 10:31 am
by nicow
Folla wrote:Koordinate Vir Faulheim. Maruis se nuwe huis met runway.

S 25 43'29.8"
E 27 55''57.5"
Elevation 4030 Ft.
Runway 09/27
Runway ground 350 meters and 22 meters.
Caution 09 and 27 Wires on both sides.
Radio SR West.
Private strip but anytime welcome.
Koffie en Koekies gratis. (^^)
Die runway op google is n ou foto.
Wow!!!'n huis langs die runway is soos ek dit laaik (!!) (!!)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Tue Nov 26, 2013 5:50 pm
by pietmeyer
ZS-NEL wrote:Julle is welkom. Gee ons net n bel sodat ons kan klippe optel op die runway. Wees versigtig vir die kragdraad reg by threshold 09 (vanaf die dam se kant) Daar is nie balle op nie en jy sien hom nie maklik. Dis bietjie kort vir die Thunderbird Jan en baie kort vir die Jabbie Piet.
Marius

Ek het darem nov my trike vhpy maar as Tracer saam my vlieg land ons die Jab sommer so onder die draad deur :twisted:

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Wed Nov 27, 2013 6:36 am
by Tracer
pietmeyer wrote:
ZS-NEL wrote:Julle is welkom. Gee ons net n bel sodat ons kan klippe optel op die runway. Wees versigtig vir die kragdraad reg by threshold 09 (vanaf die dam se kant) Daar is nie balle op nie en jy sien hom nie maklik. Dis bietjie kort vir die Thunderbird Jan en baie kort vir die Jabbie Piet.
Marius

Ek het darem nov my trike vhpy maar as Tracer saam my vlieg land ons die Jab sommer so onder die draad deur :twisted:

:twisted: :twisted: vhpy vhpy (^^) (^^)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Fri Nov 29, 2013 12:00 pm
by Airbender bravo
Sal hom biki kom kyk more oggend,
Hoop nie ek maak julle wakker nie !!! (**) (**) (**)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Fri Nov 29, 2013 12:53 pm
by Folla
Glad nie, Wag :shock: elke naweek vir n bietjie aksie hier oor ons.

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Fri Nov 29, 2013 3:22 pm
by Bundy
Faulheim.jpg
Bly jy in n Kasteel?? :) Dis awesome! (!!)
You need a moat though...talk to TC, he can give you some croc's to fill it with... :twisted:

Thanks for the co ords chaps, DBP will be inbound in Dec. (^^)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Fri Nov 29, 2013 7:27 pm
by Airbender bravo
Dan is dit afgespreuk sien julle vroeg (-)
Bundy kan jy vir my ok so google map post op my topics kupala lodge :arrow:
(**)

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Posted: Sat Nov 30, 2013 7:21 am
by Bundy
Airbender bravo wrote:Dan is dit afgespreuk sien julle vroeg (-)
Bundy kan jy vir my ok so google map post op my topics kupala lodge :arrow:
(**)
Gedoen...maar kyk net of ek die regte co ords in het?